@kyknett: #BoerSoeknVrou keer terug vir 'n splinternuwe seisoen op 23 Julie 2026 om 20:00 op #kykNET, kanaal 144. 🥰🥰 Skakel in om te sien hoe die boere se soektog na liefde vorder met behulp van ons eie kupido, Reandi Grey. 🤩 #DStv #HomeOfLocal #GroterBeterBoer @reandi_grey @dstv_southafrica