@amandahayesiam: Dag 7... Week 1 done.

Amanda Hayes
Amanda Hayes
Open In TikTok:
Region: ZA
Wednesday 24 June 2026 20:45:44 GMT
12318
452
73
27

Music

Download

Comments

bloomandgraceperfumery
Bloom & Grace Perfumery :
Ek wens jou alle sterkte toe! Ek is nou 10mnde op tannie Rita en 62kg al af. Ek is nogsteeds op die laagste dosis, nog glad nie verhoog nie en dit werk! You go Girl! Jy kan.🥰🥰🥰
2026-06-25 07:14:42
9
marius_photographer
Marius Badenhorst :
Golden rule, high protein low calories.
2026-06-25 03:42:16
15
este.knoetze
Este Knoetze :
Hi wat gebruik jy. Ek stel ook belang asb
2026-06-25 04:10:24
2
augusta.moolman4
Augusta Fourie :
en waar kan n mens dit koop
2026-06-26 11:04:44
2
jane.botha93
Jane Botha :
Baie sterkte ek het in 5 maande 24kg verloor en baie cm. Probeer baie proteine in te kry ek love USB se milkshake. Jy het die beste besluit ooit geneem.
2026-06-25 19:31:10
1
sylviamiggels
Lady Miggels 🔥 :
Hi Amanda hoeveel het jy al verloor?
2026-06-26 06:35:07
1
tinymax1200
Robert Van Der Hoek :
6 months on reta and down 33kg,slow and steady
2026-06-25 11:08:46
2
amandahayesiam
Amanda Hayes :
Ja ja.... eks in my pajamas..... we don't judge hehehe
2026-06-24 20:46:27
2
saleith
Suné Leith :
Hi Amanda moes jy ook begin het met 2mg (14 clicks)?
2026-06-25 07:42:20
2
venita.viljoen
Venita Viljoen :
Gee asb bietjie info
2026-06-25 17:17:53
0
jeanz_471
JS♡ :
ek love jou🔥🔥🔥 jy doen so excellent!!!! Just keep on going gurlll🔥❤️
2026-06-25 18:33:03
0
bhreezin
Bree :
Nee man jou gisig lyk het maerder geword. Ek notice dit. Whoo well done! Hou so aan 👏🏼👏🏼👏🏼 🥰
2026-06-26 16:42:48
0
noodles2203
Megz :
Ek Wil ook he lol
2026-06-25 18:26:21
0
soneq8
Soné Snyman :
Hori! my eerste mcds order op Reta was HELL ek was netso geskok.. Dis crazy hoe vinnig dit werk. More is Spuit 7 (1 n week) en eks al 6.9 kg af. INSANE 🔥🔥 Aanhouer wen girl 🫶🏻
2026-06-25 17:01:17
0
madeleinebronkhorst
Madeleine :
Hi, watse maak gebruik jy asb?
2026-06-26 03:08:02
0
debbielee.smith4
Debbie-Lee Smith :
Ek het 11kg verloor 1st 30ml bottel
2026-06-25 17:43:54
1
nadinejansevan4
♡Nadine_Fourie♡ :
Wanneer gaan jy weeg. 1keer n week of 1 keer ñ maand?
2026-06-24 21:25:24
1
lieleeann
Lieleeann :
Hi Amanda eks so excited vir jou. Ek wil ook gebruik sal Chantel whatsup. Groete en sterkte😊
2026-06-25 03:51:12
0
aliciabloem
Alicia Bloem :
well done! ek is ook 63kg ligter!!! Het myself weer ontdek!
2026-06-25 11:20:30
0
darkest_sunshine_
Hough Cindy :
reta is amazing. wkt verlede week maand 1 voltooi. 7.6 kg verloor in maand 1. well done... jy het dit 😁
2026-06-25 11:18:40
0
marykajordaanverster
Maryka Jordaan Verst :
watter Reta gebruik jy?? watter lab sn
2026-06-27 19:22:23
0
annikavanantwerp
Annika van Antwerp :
Ek love jou hele spirit!
2026-06-25 14:02:36
0
sheryldene81
Sheryldene81 :
ek love jou vibe
2026-06-25 13:42:06
0
digitalereismetgerna
Gerna 0692262706 :
well done! ek is op dag 3 van tannie MJ. Die eetlus is nog daar.
2026-06-25 13:05:10
0
asbjorn_a
Everydayisagift :
Thank u for sharing ur journey.
2026-06-25 04:10:46
0
To see more videos from user @amandahayesiam, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About