@therealjoesteelza: Die Dag Toe Ek Jou Verloor Het 💔 Party stiltes bly langer as woorde… Hierdie een kom reg uit die hart. Joe Steel Original 🎶 #JoeSteel #DieDagToeEkJouVerloorHet #AfrikaanseMusiek #OriginalSong #HartseerLied
My kommentaar op die liedjie het ek goed deurdink so kom ek se dit maar hierdie seer waaroor jy sing was so aan my ook bekend maar ja Jesus voorsien weer Joe Hy ken ons einas en droog ons trane. Sterkte 😭😭😭😭😭
2026-06-25 18:38:01
4
Ronald Arthur :
so mooi Joe wow
2026-06-26 05:46:45
3
Ronel :
Joe ek glo erens is daar liefde wat wag vir die spesiale persoon.Seer bly seer
2026-06-25 19:08:59
4
Ruby Red :
....soms is ons gisters vol hartseer en pyn, maar ek glo dat elke nuwe more nuwe beloftes bring🥹💔
2026-06-25 19:05:06
2
Vir Altyd :
Baie Diep song.... Elke Hart dra Sy smart👌👌👌🥰🥰🥰🥰
2026-06-26 00:48:04
4
Lana Crafford :
Baie baie mooi, na my man vlerke gekry a.g.v die groot K
2026-06-25 18:28:41
2
marieoost1 :
Woorde uit n seer hart...wat vrede kon vind..👌👌 ek kan so resoneer...pragtige lied dankie Joe !!
2026-06-25 18:29:24
1
SPROEITJIES VIP MOD 💛💛💋 :
AMASSONG LIEFSTE MENSIE ❤️❤️❤️
2026-06-25 18:18:29
2
Marlene Rheeder :
Joe Steel die lied SE naam asb...Kry dit nie op Spotify...help asb
2026-06-25 21:32:58
1
Katie van Niekerk :
Hou vas.
2026-06-26 06:41:17
1
Dolla :
Kan Ure sit en luister Whau Joe Jys Nommer Een Met Jou Goue Stem en Amazing liedjies xx🥰
2026-06-27 11:49:24
2
hesterbotha556 :
Sjoe! mooi lied. Jy sing so uit jou hart uit vir ons baie dankie daarvoor.
2026-06-25 19:38:58
3
Eureka :
2026-06-25 18:23:27
1
Renee Kleinhans :
2026-06-25 19:01:39
1
EileenB :
2026-07-03 12:12:37
2
Corrie Kock :
geen woorde meer jy prt elke keer met my siel
2026-06-27 12:39:09
1
Chris Loretz :
2026-06-25 18:17:57
3
Karoes :
Baie hartseer maar praat jou hart uit al hoe mens kan aan beweeg. Glo daars baie daar buite met baie liefde.
2026-06-25 18:22:20
2
maria :
so-so mooi pragtig baie seeninge vrede hoop en liefde vir jou Baie JESUS LIEFDE 🥰
2026-06-26 08:21:34
1
cherylann :
Beautiful song I have tears listening to the song.Godbless🙏🙏🙏✝️✝️✝️🙌🙌🙌
2026-06-28 23:45:08
1
Katie van Niekerk :
Eina Joe. Dit is baie swaar. My wens is dat jy weer geluk en liefde sal kry. Drukkie vir jou.🤗
2026-06-25 18:36:17
1
topaztheresa :
t
2026-07-09 01:58:56
2
Suzie! :
Pragtig. En. Hartseer. Mens verstaan nie altyd is daar. Pyn en liefde wat Seer. Maak. 💚😍💚
2026-09-19 16:24:14
0
Tersia :
So stap elkeen ń pad van seer en onthou...baie mooi dankie Joe .🥺
2026-06-25 18:24:54
1
To see more videos from user @therealjoesteelza, please go to the Tikwm
homepage.