@diemeatshop: Mense 274 agterkwarte is al deur ons verwerk in 3 maande en mense die kliente praat en gaan mal daaroor😉🔥🐂🥩 So as jy n agterkwart wil bestel kontak ons op 0815832934 of kom maak n draai by Die Meat Shop 102 Durban Straat in Worcester😁

Die Meat Shop
Die Meat Shop
Open In TikTok:
Region: ZA
Friday 26 June 2026 10:47:13 GMT
10146
250
9
18

Music

Download

Comments

jpvanwyk
jp@vw :
Jammer Albertinia
2026-06-28 13:03:43
1
derrickmeyer62
Ross Derick :
want jou bemarking is goed!!
2026-06-26 11:59:42
1
ernestesra
esra# :
274 Agterkwarte teen 7k per agterkwart is amper 2miljoen 😳
2026-06-27 07:36:56
0
gideonjohanneslam
gideonjohanneslam :
wat prys jou agter kwate per kilo prys asb
2026-06-26 11:02:18
0
ray444067
Ray :
Waar moet ek bestel
2026-06-26 15:31:41
1
morneferreira71
Morne Ferreira71 :
ons sin is R69.99 n kg
2026-06-26 16:03:48
1
To see more videos from user @diemeatshop, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About