@therealjoesteelza: Die pad wat ek loop is nie altyd maklik nie… maar elke tree leer my wie opreg is, wie gevaarlik is, en wie net vir ’n seisoen saamstap. Wanneer my menswees getoets word, kyk ek op na die hemel — want God sien die trane wat niemand anders raaksien nie. Die Pad Wat Ek Loop Joe Steel

Joe Steel music
Joe Steel music
Open In TikTok:
Region: ZA
Friday 26 June 2026 16:39:34 GMT
28000
2360
253
1163

Music

Download

Comments

tersiavandeventer3
TERS :
BAIE MOOI GOD GAAN MET ELKE MENS OP DIE AARDE WAT SO DEUR MEKAAR IS. SWAAR DAE MOOI DAE EN TRANE DAE. LIEF VIR U ABBA VADER.
2026-08-02 04:28:44
5
leonoralourens
Leonora Lourens :
Ja Joe jou woorde en Liedjies is so pragtig. Ek luister met n hart wat partymal seer is. Jou liedjies help die pyn 😢🙏🙏
2026-07-26 08:37:34
2
valkey_le_hanie
Valkey (DAUGHTER OF A KING) :
Pragtig ❤️
2026-06-26 17:28:27
1
belindabasson
💥 Belinda Basson vdm 💥 :
Beautiful Joe so kan ek heeldag na jou mooi musiek luister Dankie daarvoor
2026-06-26 18:27:18
2
jacomi971
Jacomi :
Jy is by die regte Leermeester Joe.
2026-06-26 17:14:53
2
ralievanrensburg7
ralievanrensburg :
Joe dit is so pragtig en die Here is met jou en vertrou net op hom .Amen
2026-06-26 20:11:38
3
smitjohandregmail
[email protected] :
die man met die goue stem.mag God jou seen.van johan psalm.gee my n sout out asb
2026-07-26 18:06:17
1
marthafourie351
Pastor Martha Fourie. :
God se oneindige liefde vir jou is so kosbaar. ♥️♥️♥️♥️. en.Oneindig. God is jou eerste Liefde. Ons Cherish dit. Love you my Precious Friend. ♥️♥️♥️♥️♥️🥰🥰
2026-06-27 00:38:28
3
user9795633499803
maria :
Dankie vir die pragtige lied waardeer die musiek regtig baie dankie Jesus liefde 🥰🥰
2026-06-26 19:48:38
1
elna.erasmus0
Elna erasmus :
Wow dit is so mooi Joe elke een n treffer🌹🌹
2026-06-26 18:35:21
4
marieoost1
marieoost1 :
🙏🙏saam met Jesus is jy altyd veilig..Hy bewaar ons as ons op Him vertrou en wag op Sy tyd...so mooi lied dankie Joe.😇😇
2026-06-26 16:48:44
5
cheeky1047
Lena Erasmus. :
Baie mooi Joe jy gee my soveel moed elkke dag,met jou mooi songs dankie Vader vir iemand soos jy Maestro.
2026-06-27 08:40:06
3
petrokayser
petrokayser :
Wow stunning mooi 🙏🙏
2026-06-26 19:01:39
1
maryna6758
Maryna :
Amen Baie mooi 💕💕
2026-06-26 19:33:31
1
santie.van.niewen
Santie Laidlaw V Niewenhuizen :
2026-06-26 19:12:12
1
annetjie.vd.merwe
Annetjie :
2026-06-26 19:00:59
2
patrriciabatt
Patrricia Batt :
Dankie vir hierdie lied, met die mooiste woorde ooit. Ek waardeer dit.
2026-06-26 19:16:08
1
antionette957
SPROEITJIES VIP MOD 💛💛💋 :
❤️❤️❤️amasing liefste mensie 🥰🥰🥰🥰
2026-06-26 16:54:21
2
engelavanwyk199
engelavanwyk199 :
mooi verby🙏
2026-06-27 06:42:27
1
yohana_kambara
YOHANA KAMBARA :
Lagu yg membawa kita sadar untuk terus di jalan yg Tuhan mau👍👍❤️❤️🙏🙏
2026-06-26 21:41:06
2
lettie.hattingh6
Lettie Hattingh :
Joe het n goue stem. Gebruik jou mooi stem om God te verheerlik.
2026-06-26 21:22:05
2
stofie81
sophia🌹🌹 :
Joe jy is n pragtige mensie. Jou musiek is so pragtig en Ek leef in Elke lied wat JY skryf en sing.😘😘😘 Ek weet dat God jou elkedag styf vas Hou in Sy Hande.,en met Sy ongelooflik liefde Vir jou.🙏🙏🙏🙏
2026-06-26 19:50:09
1
rhona.nell
Rhona Nell :
Amen
2026-06-27 14:40:56
2
To see more videos from user @therealjoesteelza, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About