@emilesekombuis: Curry mince and rice! Pure South African! #fyp #perfect #tiktokfood

Emile se kombuis
Emile se kombuis
Open In TikTok:
Region: ZA
Saturday 27 June 2026 06:07:47 GMT
70472
2094
87
828

Music

Download

Comments

user97181723434737
Grootgert :
Daai rys proses werk baie, baie goed Baie dankie
2026-06-29 19:07:36
1
pietpompies43
user6583354498085 :
In die Vrystaat kry ons nie breyanie nie...
2026-06-27 11:33:56
1
cheryldeal850
Cheryl Deal :
😋 yummy than you uncle
2026-07-01 17:38:46
1
veronica47973
Veronica :
dankie die rys het regtig so mooi uitgekom. ek brand meeste van die tyd of dis klonte. Dankie dankie dankie
2026-06-27 17:12:04
3
marilynbothman
women af faith :
yummy 😋
2026-06-27 07:14:26
2
nickey9246
Nickey :
Emile, baie dankie vir jou mooi Gesindheid, die manier waarop jy met ons praat met jou mooi rustige stem, jy laat als so maklik lat lyk en dit inspireer my, glo my jou kos is heerlik, Emile is gereeld in my kombuis😅 Bly die awesome mens wat jy is, ons waardeer jou!!🙏🤗🤗
2026-06-28 06:28:31
2
nicole_aka_hasie
Nicole | 🐇 :
Baie Dankie, my eerste keer, 🥰 vanoggend gekyk en nou gemaak 🥰
2026-06-27 16:03:31
2
user4343180021984
cash :
ek love jou potte
2026-06-28 13:30:19
1
pampoenie1
✝️💕🐾EUREKA🐾💕✝️ :
Oorskiet mince lekker jaffels.
2026-06-27 19:05:12
2
yolanda_manuels
yolanda_manuels :
Die rys was met deksel op vir 17 minute en toe stoom vir 10 minute moet die plaat op hoog wees wanneer jy die rys kook? En wanneer stoom vir 10 minute moet plaat afgesit wees ..
2026-06-27 09:36:12
0
user6797358063224
Sami :
wow delicious food thanks 🙏💯🙏🔥🔥🔥🥰 yummy 😋😋😋❤️❤️❤️
2026-06-29 19:26:41
1
cathel.roos
Cathel Roos :
Ek soek jou breyani resep asb
2026-06-27 07:41:19
1
gambitsmom
Trisha :
And beetroot 🥰🥰
2026-06-27 17:07:21
2
marlene.rheeder
Marlene Rheeder :
Ooooohhhh dit lyk heerlik🙏
2026-06-28 11:57:27
1
jdb.doof
*CJ*DEAF*.🇿🇦 :
Ek mal dit. 😋
2026-06-28 18:34:26
1
lindy6443
Lindy :
baie lekker dankie.
2026-06-27 10:30:34
1
marilyn.germishuy
Marilyn Germishuys :
Dankie vir lekker resep.❤️❤️❤️
2026-06-29 21:05:10
1
stephny72
stephny72 :
Dit lyk baie lekker!
2026-06-28 05:54:53
1
hester.maritz0
Hester Maritz :
dit lyk lekker
2026-06-28 20:09:02
1
elizesteenberg671
elizesteenberg671 :
Baie lekker
2026-06-27 10:03:32
1
annatjiehandford
ACE :
Só reg in my kraal... Wag ek toe... Chutney, piesang & sowaar die klapper... Perfek👌🏻
2026-06-27 13:52:59
1
christo28353
Christo 🇿🇦 :
Emile jy se julle is baie lief vir curry maak nou n goeie curry gereg asb
2026-06-28 06:17:55
1
ind8go
N!K! :
Lyk lekker.
2026-06-27 08:02:29
1
donald.daniels03
Donald Daniels :
Heerlik
2026-06-27 09:12:45
1
sonja.cooper04
Sonja Cooper :
Dankie vir die rys resep. Jinne jy maak my altyd so honger. Jou kerrie lyk heeeeeerlik🥰🥰
2026-06-27 11:30:55
1
To see more videos from user @emilesekombuis, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About