@heywenameisie: 🎵 HEER VAN DIE DANS 🎵 Hey Wena Meisie Geïnspireer deur een van my gunsteling Christelike liedere, “Lord of the Dance,” vertel hierdie lied op ’n vars Afrikaanse manier die verhaal van Jesus – van die skepping tot die kruis en Sy opstanding. In 2 Samuel 6:14 lees ons hoe Koning Dawid met sy hele hart voor die Here gedans het. Sy dans was ’n uitdrukking van vreugde, aanbidding, dankbaarheid en volkome oorgawe aan God. Mag “Heer van die Dans” jou herinner om, net soos Dawid, met jou hele hart die Here te aanbid en Sy hand te vat, want die mooiste dans is die een wat ons saam met Hom leef. 🎧 NOU BESKIKBAAR op Spotify, Apple Music, YouTube Music, Amazon Music, Deezer en ander stroomplatforms. #HeerVanDieDans #HeyWenaMeisie #AfrikaanseMusiek #CountryGospel #ChristianMusic
heywenameisie
Region: ZA
Monday 29 June 2026 17:09:59 GMT
Music
Download
Comments
🦋🧸Trudie🧸🦋 :
WOW WOW WOW
WAT N ONGELOOFLIKE MOOI SONG
WELL DONE
2026-07-14 01:03:25
2
Fanie Grobbelaar :
jy maar maar sing. Pragtig🥰
2026-07-25 01:44:10
0
topaztheresa :
Lord of the dancè...was daai ou wat so kon tapdans
.
2026-07-14 10:34:08
1
flavour941 :
Beautiful song
2026-06-29 17:27:57
2
💚Warrior heart🌹💎🥁🎼💃 SA❤ :
pragtig verby🥰🙏🥰🙏🥰🙏🥰🙏
2026-07-04 19:07:16
1
Lillian🇿🇦 :
thank you father amen
2026-07-19 23:33:29
1
Tshiamo ♥️🫂 :
amen
2026-07-10 09:29:06
1
Bravokilo :
Absolutleysong
2026-06-30 11:00:27
1
Nannie Bruwer :
Jy skryf die mooiste woorde🙏🙏🌹🌹
2026-07-10 18:54:30
1
Fienie Buckle :
amen
2026-07-12 06:57:40
1
Nkululeko :
amen 🙏🙏
2026-07-10 10:13:48
1
annelineG :
pragtige lied en woorde🙏👌
2026-07-11 08:11:10
1
Susana Vanrooy :
@so so mooi dankie
2026-07-10 11:01:12
1
Melanie :
soo mooi Amen 🙏🙏🙏
2026-06-29 22:35:57
1
Jabulile mthembu Mthembu :
Amen Jesus
2026-07-01 17:42:17
1
Peaches :
vbzxnfbsj GB sj CV fbzgfnsjvbejs BB fvsjtvs hi zjtbsidbfbfjsdbybexdd hi bdbjjbtibbbdinthszbtbbbbg
2026-07-19 19:51:42
0
To see more videos from user @heywenameisie, please go to the Tikwm
homepage.