@koffieenkontant: MRR en PLR digitale produkte… 🤍 Twee verskillende maniere om ’n aanlyn besigheid te bou. Wanneer jy die verskil verstaan, kan jy slimmer besluite neem oor watter model die beste by jóú pas. Kennis is die eerste stap. ✨ #DigitaleProdukte #AanlynBesigheid