@diemeatshop: Mense hier by Die Meat Shop gaan dit nie net oor lekker vleis nie,dit gaan oor die liefde wat in daardie lekker vleis ingaan😉 As jy belangstel in n A of C Graad agterkwart kontak ons op 0815832934 of kom maak n draai 102 Durban Straat in Worcester🔥😉

Die Meat Shop
Die Meat Shop
Open In TikTok:
Region: ZA
Tuesday 30 June 2026 09:13:53 GMT
9473
225
8
19

Music

Download

Comments

ronaldpongolo
Ronald Pongolo :
wat is die prys vir hierdie
2026-06-30 09:24:31
0
melb3737
MelB :
Lewer julle af?
2026-07-11 12:43:36
0
n.schwartz4
N.Schwartz :
Waar oraal kan jule deliver?
2026-07-06 19:18:48
0
01psycho1
Regte Dinge Jaaa😎 :
'baie mooi vleis
2026-07-01 18:50:56
0
samuelwilliams8294
Sam :
Hello ..waar is jou Slag huis gelee...ek stel belang Om vleis te koop ek bly in Joburg south
2026-07-01 20:33:57
0
q_wolf
🦕⚡️Q MAN⚡️🦕 :
Soek C graad Rib eye steak,sal julle kan help?
2026-07-02 08:10:05
0
johan.calitz3
Johan Calitz :
🥰🥰🥰
2026-06-30 09:18:19
0
To see more videos from user @diemeatshop, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About