@therealjoesteelza: “Hoe gaan ek aan na al die leuens… wanneer my hart nog vra vir die waarheid? ’n Lied uit die seer plekke waar woorde stil raak, maar die emosie bly praat. — Joe Steel”

Joe Steel music
Joe Steel music
Open In TikTok:
Region: ZA
Tuesday 30 June 2026 13:19:31 GMT
33757
1156
237
273

Music

Download

Comments

belindaappelgryn
VLAM... 🇿🇦🔥🐒💖 :
Awesome
2026-09-25 09:49:34
0
lena.erasmus2
Lena Erasmus :
Baie mooi woorde Joe Ek Gaan Nou nog deur seer,maar Ek wens jou net die beste toe,jy Mo's sterk ons God dra ons deur Maestro,Sterkte Maestro Amen.🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏
2026-07-01 16:46:38
3
lollipops8847
💓Anina💓 :
dit is absolutely beautiful ❤️❤️❤️❤️❤️hoop jy is okay
2026-06-30 14:13:05
1
jeniferfourie
Jenny Fourie :
Joe dis so n mooi lied. Dis so jammer oor jou seer. Maar Soos Soos jy se tyd sal genees. Ook n mooi foto van jou. ❤️❤️
2026-06-30 14:05:31
1
maria.holtshausen
Maria Holtshausen :
Beautiful
2026-06-30 13:33:11
1
christa.saunders
Christa Saunders :
wow awesome mooi song 🎵 ❤️👌 👏
2026-06-30 13:59:54
1
ansie60
Ansie :
Dit is so waar as iets gebeur het in jou lewe van seer kry of iemand verloor vra ons almal die vraag, maar ons Abba Vader gee ons weer nuwe Krag Genade en Hoop om aan te gaan, dit ń baie mooi lied Joe die lied praat met my ek deur al die goed gegaan.🥰🥰🥰
2026-06-30 17:51:14
2
priscillapotgieter
Priscilla-Potgieter :
Ja ne🤨😳🤔
2026-06-30 14:13:51
1
antionette957
SPROEITJIES VIP MOD 💛💛💋 :
AWESOME AMASING MY ENGEL MENSIE ❤️❤️❤️🥰🥰🥰
2026-06-30 17:56:44
3
katievanniekerk91
Katie van Niekerk :
Ai Joe. Ja ek hou nie daar van as mense vir jou leuns vertel. Hou vas jy sal weer glo. wanneer jy dit nie verwag is dit daar.🤗
2026-06-30 13:54:17
1
user4098792005092
Ronel :
Dis hartseer.Veral as jy gestraf word deur ander se leuns Joe
2026-06-30 22:46:39
1
tersiadutoit8
Tersia :
Elke mens wat deur seerkry moet aangaan het maar baie vrae en ek glo met tyd sal elke een die antwoorde kry...??? So mooi lied dankie Joe, ons almal loop ń seerkry pad...kan net met tyd en genade herstel.🥺🙏❤️
2026-06-30 15:55:20
2
williamsmith1955
William Smith :
Baie mooi liedjie.🎵👌🫶
2026-06-30 14:38:09
1
cheeky1047
Lena Erasmus. :
Pragtige treffer leuns is gif in n gewese huwelik van 23 jar,die woorde is baie war dankie Maestro
2026-06-30 22:20:26
2
elna.erasmus0
Elna erasmus :
Joe hierdie is n pragtige lied jy is geseen meg die mooiste stem dankie Joe lrkker slaap 😘❤️
2026-08-02 17:19:08
1
theresadavilleterblanche
THERESA DA VILLE :
2026-06-30 13:22:44
1
elize7796
Elize :
Baie mooi song
2026-06-30 14:50:01
2
elize.mostert.sch
💚Elize💚 :
💙
2026-06-30 13:40:20
2
jacomi971
Jacomi :
Dankie vir nuwe dae en en nuwe hoop waar mens weer kan aangaan.
2026-06-30 14:08:17
1
goggie78
Goggie🇿🇦 :
Beautiful
2026-06-30 13:24:16
1
rag5401
Ronald Arthur :
so baie mooi Joe
2026-06-30 13:28:56
2
forever.young5678
💕Forever Young💕 :
Dis beautiful Joe, so waar, tyd maak alles beter ♥️♥️Ek was daar.
2026-06-30 13:58:31
1
hesterbotha556
hesterbotha556 :
Ai baie baie sterkte Die Here sien jou seer. En sal jou hart weer heel. 🙏🙏
2026-06-30 18:59:01
1
suziq1645
Susan Swanevelder :
Netso❤️
2026-06-30 13:28:09
1
To see more videos from user @therealjoesteelza, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About