girl you can COOK!!! I LOVE THIS!!! Throw all your random together! Definitely trying this
2026-07-09 14:56:52
0
Rushaan 🇿🇦 :
Hoekom bly Jou green onion wilted?
2026-07-10 12:18:19
0
Michelle - BounceBackToday 🌻 :
Kondensmelk in die beevy pap? Oh my soul! Dis soos ‘n invention test op Master Chef! 😂
2026-07-09 06:24:17
0
ChanéOntong :
iwiza mieliemeel travel ver 😁👌
2026-07-09 13:07:25
1
Zynéldi O’Reilly :
Pap koek , ek het nou soooooooooooo gelag !! 😂😂😂😂🤭
2026-07-01 09:09:19
270
Gpot88 :
Condense milk in pap with Bacon? 👀 Beef stock pot also?? 👀👀
2026-07-01 20:25:38
71
Hanlie 200503 :
Drink koffie saam met kondensmelk...hulle noem dit kamp koffie
2026-06-30 17:25:52
84
Wethu☕ :
Ek kan alles verstaan behalwe die condensed milk😭😦
2026-07-02 14:29:57
72
faan :
babies n paptert
2026-07-02 16:06:34
0
Alfans ☀️ :
pap koek sent me 🤣
2026-06-30 22:54:51
58
Rialette Arlow :
Halwe blik kondensmelk......maak Tennis koekies fyn daarin en eet!!!! 🥰🥰
2026-06-30 17:56:11
25
Nanza :
Ons het dit as kinders geken as vakansie pap, my ma het dit gemaak as ons kamp, geroomde mielie blik, spek, uie, sampioene, kaas, botter en knoffel, prut gaar.
2026-06-30 17:39:07
24
Nikita Howard :
The pap 😂😂😂 koek is doing it for me😅😅😅
2026-06-30 19:34:13
15
Charlene De Beer :
Kan jy vir ons sê hoe gebeur die mengelmoes vleis? 🌺
2026-07-01 12:37:12
5
Charne Kohrs :
jou videos maak my dag
2026-06-30 17:52:44
12
Kietsie :
Ek het n lekker paptert resep wat j maak met room, maar ek dink met die kondensmelk en as jy hou van soet sout kan dit net lekker wees... (Ps, Never in my nine lives, I cracked myself) Love jou sê goed en hoe "true to yourself" jy is... 🥰
2026-06-30 21:19:09
0
Shaychocolates :
Ini boek vn groente en vrugte 😂😂
2026-06-30 19:43:27
8
Nishynish❤️ :
So vroeg ons Hak Hak nog
2026-06-30 17:19:58
13
💝Heidi💝 :
Lyk yummy 😋 maak aartappelslaai met die kondensmelk wat oor gebly het 😋💝
2026-06-30 17:24:24
7
theadventurer...orsomething :
my ouma maak iets soortgelyks... ons noem dit paptert en die is n family favourite... dit is by elke familie braai😁😁
2026-07-01 20:04:45
3
Elsabe Kock :
Jy laat kosmaak altyd so lekker lyk.
2026-07-01 10:06:39
1
Bianca Cronning Swart :
haha wors lyk bietjie siek maar ons eet dit maar reg😂😂😂 love dit. lyk heerlik🥰
2026-07-01 20:46:09
1
To see more videos from user @the_saffa_in_scotland, please go to the Tikwm
homepage.