@viatv: is dit regtig ongeskik om net vinnig by 'n vriend in te loer? 🤔 by Agnee Rêgtig! is vandag se reël eenvoudig: as jy nie laat weet het jy is op pad nie, moenie die klokkie lui nie! 🤫 #AgneeRêgtig woensdae om 21:00 op #VIA147
My huis is oop. Enige iemand is enigetyd welkom . Ons huis is ñ plek van liefde nie ñ besigheid nie.
2026-07-01 13:35:31
260
Mieke_B :
As jy ongenooi opdaag is ek nie by die huis nie. 😅
2026-07-01 16:36:25
201
Literary.Nomadd :
My thing is, comfort breeds disrespect when people stop considering your time and space. I wasn’t prepared to host you.
2026-07-01 22:37:45
135
❤️Tiesa❤️ :
in die lewe, ek stem 1000000 saam, moenie onverwags opdaag nie....my reels
2026-07-01 10:46:55
98
Chantel_85 :
nee wat, enige iemand, enige tyd is welkom by my. 😆 🤣 😂 😹 en my vriende weet ook ek daag net op. dis maar hoe ons rol. 😁
2026-07-01 15:08:53
41
Sushininjamaster :
my mom and brother called and said they were outside so I said unfortunately im working so I cant have visitors. and they had to leave. if you dont make an appointment I wont open up
2026-07-01 14:20:22
26
Tankwa Debs :
Ag nee, kom oor julleself, fok niks fout daarmee nie. Ons het grootgeword met mense wat net opdaag en jy maak n plan met n ou droe koekie en n glas water. Julle is nie so belangrik nie. Ek hou my braloose tiete vas en se hou aan ek gaan sit net gou my bra aan. Die lewe is kort en more is jy of hulle dood😏
2026-07-01 18:51:55
18
monique_11.7 :
😂Koek en wyn 😂
2026-07-01 16:29:47
42
Morne Van Zyl :
Nou en dan is seker nie te erg niie maar deesdae laat weet mene maar, ek onthou in die 80's en 90's het van my ouers se vriende sommer saterdae aande of sondae middae by ons huis opgedaag terwyl ons eet en dan eet hul sommer saam , maar deesdae werk dinge seker anders
2026-07-01 17:07:00
10
Alpha :
Neeman, dis lekker om mense te kry. Niemand hoef n afspraak te maak met my nie. Mens moet die lewe geniet
2026-07-02 05:16:19
21
Kamogelo Mokone :
I know you enough to rock up unannounced ❤️I don’t care if you are braless or sick in bed…
2026-07-02 00:31:42
7
Shaquille :
Dis net goeie maniere
2026-07-01 18:45:40
10
karinvanvuuren :
Oe neeee by my huis is almal enige tyd welkom, genooid of ongenooid, maar ek sal nooit na ander gaan ongenooid.
2026-07-01 10:35:23
16
Sonja Koedyk :
Ek stem...
2026-07-01 15:39:39
7
Antjé Botha :
My 5c 😆 Ons lewens is te gejaag, die REGTE vriende en familie, is enige tyd welkom. Ek sal love om my vriendinne weekliks te kan sien.
2026-07-02 06:04:05
8
Michelle :
stem so Saam!!!
2026-07-01 13:52:47
9
Grizel🇿🇦 :
Daar is mense wat kan maar ek dink die mense wat nie kan nie weet hulle kan nie😅
2026-07-01 14:06:45
7
FranGeldenhuys :
my skoonma mind nie....🤣 ek stap gereeld net in
2026-07-01 17:35:57
10
landievanniekerk2 :
Respekteer ander mense se privaatheid!!!.... gewoontlik is mense wat net opdaag ook mense wat nie hulle ry huistoe kan kry nie...my man en kinders weet!!!!...ek hou nie van verassings nie!!!!🥰🥰🥰
2026-07-01 16:29:54
6
RoseBud :
vriendinne en familie maak nie adsprake.by my nie.Hulle is enige tyd welkom
2026-07-02 12:00:46
3
Boere Meisie se droom huisie :
😂😂😂 Ekt n open door policy almal Welkom 😂😂😂
2026-07-02 12:36:25
4
x_____loem__x🪽 :
love haar😂😭😭😭😭
2026-07-01 23:15:46
1
Leilani(Dorsland) :
ek gaan nie ongenooid opdaag by iemand nie, ek verwag dieselfde van ander. respek vir mekaar dis regtig nie so moeilik nie. 💞
2026-07-07 14:48:14
2
To see more videos from user @viatv, please go to the Tikwm
homepage.