America 🇺🇸 het my ook baie geleer om in die sneeu te ry. North Dakota was nie grappies. Baie geniet om so hard te werk en om a geleentheid gehad het. 🙏 veilig ry......
2026-07-02 11:45:46
14
Jaco :
Waar en wanneer
2026-07-02 21:55:37
1
MARY-LEE 💛🍋🟡 :
praying for protection and safety
2026-07-04 06:34:05
0
Karin Steytler :
Sjoe maar dit lyk mooi
2026-07-03 13:03:25
2
Deon De Kock :
Is dit lootsberg
2026-07-02 10:29:05
1
traveler :
waar is die sneeu
2026-07-02 16:09:47
0
Yup Nope :
man stay safe brother
2026-07-02 22:40:25
3
Liena :
sterkte veilig ry!!
2026-07-03 20:49:25
0
zeldadouglas5 :
Veilig wees
2026-07-02 12:34:34
1
randallambraal :
Maak mooi
2026-07-02 18:54:44
1
❄️ Noorde_Wind❄️ :
Sal graag Dai skill Wil leer
2026-07-02 14:51:10
1
Pieter Swarts40 :
Baie dankie vir die waarde volle inligting oom Dirk☝️🙌👍.
2026-07-02 14:21:35
2
vw sparkie :
Wow waar het dit soooo pragtig wit geword? Hier in Sa nou..... Oooooo ek sal wat wil gee om weer in dit te loop ek was 5jaar oud in Lydenburg se pass sneeu gesien
2026-07-02 11:57:22
1
Essie :
Senutergend ne😳
2026-07-02 17:42:11
1
Hilo :
wees asb veilig manne
2026-07-02 11:24:46
1
Alida :
wees veilig seblief
2026-07-02 13:09:41
1
Johan Stols :
Erg man! nie vir my nie. sterkte.
2026-07-02 14:10:38
1
carolmaulgas :
veilig wees
2026-07-02 11:39:39
1
Eduard :
Etter..!!!
2026-07-02 11:04:39
1
Brian :
Sterkte veilig ry
2026-07-02 16:33:45
1
Ria :
Ek sal te bang wees om te ry waar daar sneeu is. Mooi ry. Wees veilig. 🥰🥰🥰
2026-07-04 04:27:19
0
charmaine swart :
sterkte veillig ry 🙏
2026-07-02 17:49:45
0
Cats :
My senuwees...
2026-07-02 11:20:00
1
TAU🦁 :
N9?
2026-07-02 16:52:47
1
To see more videos from user @dirk.ackerman6, please go to the Tikwm
homepage.