@cat.de.lange: 🎶 MY VRIENDIN 🎤 Hey Wena Meisie 🎧 Nou beskikbaar op Spotify, Apple Music, YouTube Music en alle groot stroomplatforms. Daar is min geskenke in die lewe so kosbaar soos ’n ware vriendin. ❤️ Die een wat saam met jou lag… saam met jou huil… jou optel wanneer jy val… en jou altyd herinner Wie jy is. Hierdie lied is ’n dankie vir daardie vriendinne wat deur al die seisoene van die lewe langs ons bly stap. 🌾🤠 Tag daardie vriendin sonder wie jou storie nie dieselfde sou wees nie. 💛 #MyVriendin #HeyWenaMeisie #AfrikaanseMusiek #CountryGospel #Vriendskap

HeyWenaMeisie
HeyWenaMeisie
Open In TikTok:
Region: ZA
Thursday 02 July 2026 10:29:41 GMT
304
29
1
22

Music

Download

Comments

emma_ek_is_maar_net_ek
🌹 Emma 🌹 :
2026-07-03 09:18:24
1
To see more videos from user @cat.de.lange, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About