@panlover.music: Die is ʼn liedtjie wat ek wens ek hoef nooit te release het nie, my Tarra ek gaan jou vreeslik baie mis, die Here het het sy mooiste blom kom pluk. Kevin jy is die wonderlikste mens en man en my hart is stukkend saam met jou. Tara het gevra dat ek die song release sodra haar kers liggie nie meer brand nie, sodat jy moet weet wat jy vir haar beteken het😢😢💔
My mensies jou hartjie klom saam almal van ons die song wat jy gekryf het beteeking nie net vir jou bja nie maar vir n ander een wat die sele pad stap ondou jy maak jou fans beter voel met die amazing mensie wat jy is lief jou my mensie en dink aan jou bly die mensies Wie jy is muti stop ni maaki saak hoe seer dit maak on n song te skyf ni ❤️❤️😢
2026-07-03 05:02:26
4
Cormia 0627037932 :
Diep mooi🤗🤗
2026-07-02 20:36:24
2
🧚♀️Squishy_mario :
shame man. awesome song
2026-07-03 00:19:18
2
ammie :
Baie mooi… sterkte..🙏🙏
2026-07-02 21:00:26
2
Fearse Lioness_Bakgat_Vibes🩵 :
Wow wow dis beautiful
baie diep woorde Sterkte pamlover dink aan jou 💜💜💜💜💜💜
2026-07-03 02:53:43
2
GØØSE :
Sjoe so vreeslik mooi, vreeslik jammer pannie! Alle sterkte vir julle🫶🏻🫶🏻🫶🏻
2026-07-03 02:44:55
2
💙💙💙Martie💙💙💙 :
Joh dis ñ awesome song Pannie 🥰🥰🥰🥰
2026-07-03 13:16:08
1
Edmeus :
Wow dis baie mooi 👌❤️sterkte🤗🤗
2026-07-03 02:46:58
2
Germare ♊️GeminiDragon🐉 :
Baie mooi liedjie. Sterkte aan Tarra se man, familie en vriende.
Jy weet ook net hoe om iets spesiaal te skryf en sing. Sterkte vir jou ook Panny💕💕
2026-07-03 04:29:32
2
Austin :
Ai pan....😭😭😭
trek my keel nou toe, baie mooi
mag die song baie baie mense bereik
music heals
love you...💯🥰
2026-07-03 05:11:13
2
SnowGoose Productions :
Regtig baie diep en mooi woorde. 😭Dit is so hartseer om iemand deur kanker te verloor. Dink aan jul gedurende hierdie tyd. 😭😭😭😭😭 Mooi liedtjie Panny❤️❤️❤️
2026-07-03 07:08:42
2
nick❌️ :
great song
2026-07-03 04:37:16
2
♪♪♪😏Hᥲყᥣเᥱ🌹Jᥲყ🌺Rᥱყ😉♪♪♪ :
my mooiste mens die is so pragtig❤️Tarra mag die Here julle met sy vlerke toe vou, ons almal bid vir julle, jinne my mooiste sjoe, my trane loop🥺 die engele het nog n beautiful engel ontvang, die sterre sitter nog helderder vanaand, skoenlappers is vlinderde boodskappe van elke engel in hemel af❤️❤️❤️so as julle skoenlappers sien, weet jou geliefdes is daar..... stuiwe drukkies
2026-07-03 10:59:35
1
🎶🎧♦️- LANDMAN-BEATZ-♠️🎧🎶 :
Ek is so jammer moet nie maklik wees nie dis baie persoonlik en diep en beautiful
2026-07-02 21:03:59
1
💙ChristoJacobs💙 :
2026-07-02 21:19:07
2
Eugene Britz :
Sterkte vir julle.
2026-07-03 04:51:53
2
Louis Fourie :
dit is baie mooi.
2026-07-12 05:34:09
0
Martin de Beer :
❤️❤️❤️beautiful song. Baie sterkte vir julle
2026-07-03 08:00:06
2
kenniepeyper :
Baie jammer on te hoor. Alle sterkte. Ons bid vir julle almal en haar gesin.
2026-07-14 13:03:24
1
Jaco :
pragtig love die woorde
2026-07-12 12:02:52
1
🐞LaDyBuG 🐞 :
Dis bitter mooi😢
2026-07-12 12:20:16
1
Panlover Music :
Dankie aan julle almal vir die mooi boodskappies, dit hou my positief❤️❤️❤️❤️
2026-07-03 12:27:48
2
To see more videos from user @panlover.music, please go to the Tikwm
homepage.