@cat.de.lange: 💚💛 GOOI GROEN – Hey Wena Meisie 💛💚🇿🇦 Jesus was nooit net in die tempel nie. Hy was by troues, begrafnisse, langs die see, om tafels en tussen gewone mense. Hy wil vandag nog deel wees van ons alledaagse lewe—nie net van ’n Sondag in ’n kerkgebou nie. Gooi Groen vier rugby, ons mense en ons land, maar herinner ons ook dat Jesus saam met ons op die rugbyveld, by die braai en in elke gewone oomblik stap. 🎶 “GOOI GROEN” is more beskikbaar op Spotify, Apple Music, YouTube Music, Deezer en alle groot stroomplatforms. 💚 Vat Jesus saam. Gooi Groen! 🏉

HeyWenaMeisie
HeyWenaMeisie
Open In TikTok:
Region: ZA
Saturday 04 July 2026 10:44:04 GMT
6292
370
3
23

Music

Download

Comments

reaganrecardomi42
Reagan Recardo Mintoor :
🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰
2026-07-04 20:42:02
0
jshdksbjshdkdh
Jshdksb Jshdkdh :
🥰🥰🥰
2026-07-04 16:52:33
1
elize4649
Elize :
❤️❤️❤️
2026-07-04 15:24:23
1
To see more videos from user @cat.de.lange, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About