if your not legally married. but live as partners for 17 years will they take you together or split uou
2026-08-07 06:05:38
1
colleenmoneron :
hi how do I start the process
2026-07-24 17:39:58
1
bradleywilson626 :
deels asb met ons die emosies waardeur mense gaan. die dag wat jy op die vliegtuig klim, tydens die vlug, met die land by die lughawe en die eerste ontmoeting van jou case workers en jou intrek by hotel en huis. en die dae daarna.
2026-07-26 17:34:28
1
sexybaby :
Please can u tell me can anybody apply or is it only people that lived on farms and have like break ins or been threatened
2026-07-29 11:59:03
1
melissaGreen* :
how long +- after your last big interview you received your orientation?
2026-07-05 18:22:10
1
GlenMichelle :
Thank you for all the positive energy and advice. I know it differs from one family to the next, but how long was it after you received your tickets, did you fly?
2026-07-06 20:38:25
1
💚❄️🎶🫶Tina🫶🎶❄️💚 :
can u tell me are we allowed to pay for extra suit cases?
2026-07-05 22:07:17
1
Bettie Jordaan :
Dankie vir al die hulp 🥰
2026-07-05 18:23:23
2
💎💎Tracy💎💎 :
We'll be joining you soon 🥰
2026-08-07 11:04:44
1
Danieka_E🎀 :
Hoe maak n mens as jy 5 mense in die gesin is en jy wil he hulle moet jou in 1 huis plaas en dat jy nie geskei sal word van mekaar nie. Is daar spesifieke stappe in die proses
2026-07-25 21:08:26
1
Biance Mostert :
Helloooo ek het n vraag na watter plek kan hulle jou stuur om te bly? is South Dakota een van die plekke.
2026-07-06 10:45:43
1
Lian :
dankie tannie
2026-07-06 06:43:59
1
rika botha :
wat n blye dag sal dit wees vir ons!!! high hopes vir die week🥰🥰🥰
2026-07-05 17:49:54
0
Brendan :
Hi Sonet,
Dankie vir jou video's 😇
Ons, ons prepare to travel mail ontvang, en is on seker of ons moet reply op die mail of nie.
Ons is reg om te travel in die tydperk wat hulle daar sé, maar is nou al n paar weeke later en ons nog niks verder ge hoor nie.
Soo nou kontenpleer ons om op die mail te reply en sê ons is reg.
Eenige raad?
2026-07-09 13:49:59
1
WinterWolf :
Ek wens net dat ek kan oor nou. Is al besig van laas jaar Maart. Voel of hulle die prosess laat trek. Veral vir enkel mense.
2026-07-07 10:02:48
1
Foxy Girl JBAY :
how easy is the process for those that are living remotely? I've just received the security check point, fingerprinting. would we need to go into a main city? or can we do some of the steps remotely?
2026-07-05 17:48:16
1
💀 :
Hi. Are you going to let ur kids also come over in due time. I mean if they want to come
2026-07-06 08:43:43
1
Elizbe Pretorius :
na die application form kry mens n email of n oproep.
het julle met iemand gewerk wat julle gehelp het? indien julle het kan ek ook hulle nr kry asb.
2026-07-08 19:13:41
1
Hardy :
Is daar enige ouderdom beperking ons al 2, 69
2026-07-21 19:55:41
1
Allie 🇿🇦 AMA :
👋😎
2026-07-05 18:12:30
1
Irene :
❤️❤️❤️
2026-07-07 14:27:38
1
Mia :
🙏🏻🙏🏻🙏🏻
2026-07-06 23:24:24
1
To see more videos from user @lifeinaustin, please go to the Tikwm
homepage.