@anke_meyer_auld: As jy oor 3️⃣ daggies wil kom saam dans by ✨Lillie en die Liggie-kompas ✨ dan beter jy jou kaartjies kry🪩 🌟Vermaak vir die hele gesin by @vrystaat_kunstefees 🌟 📍 By die Kunstetrust Replokaal 🗓️ Vertonings: • Woensdag 8 Julie — 09:00 • Vrydag 10 Julie — 11:00 • Saterdag 11 Julie — 09:00 🎟️ Kaartjies beskikbaar op @webtickets #FamilyFun #bloemfontein #vrystaatkunstefees #laugthter #childrenstheatre @Vrystaat_Arts_Festival @Ami van Biljon @Norman Brand Doubell @DJ Kruger @Daniëlle Doubell @Paquot @helena_marais