@therealjoesteelza: As jy my soek, ek is hier… by die Hemelhek. ’n Lied uit my hart, vir elkeen wat iemand mis en nog glo liefde wag anderkant die stilte. Joe Steel 🎶 #JoeSteel #Hemelhek #AfrikaanseMusiek #UitMyHart
Joe weer so n mooi lied en die mooiste woorde. Dankie 🙏🙏🙏🥰🥰🥰
2026-07-05 19:13:45
2
Rina Van der Merwe :
dit so mooi Joe .. laat my VERLANG na almal ek verloor het .. ek weet God wag ook vir my met ope arms .. ❤️🙏
2026-07-06 02:19:49
0
Hanlie :
Absoluut FANTASMAGORIES 👏👏👏🥰🥰🥰
2026-07-05 19:11:00
3
neliegreaves :
Awesome
2026-07-05 20:29:05
0
Love hurts... :
...ek glo ons eind- bestemming gaan Hemels wees👏
2026-07-05 21:54:51
0
Chris Loretz :
2026-07-05 20:43:42
0
Jenny Fourie :
Wow dis bitter mooi Joe. Di is een wat ek oor en oor sal luister. ❤️❤️❤️
2026-07-05 20:35:25
0
Elize Schoeman :
Pragtig Joe kan jy hom ook asb op my FB plaas wil hê my vriendin Marlise wie se moeder tannie Anna wat oorlede is moet die liedjie luister. Dankie my vriend. ❤❤💋💋
2026-07-05 19:56:30
0
Veronica Theron :
Dis so pragtig dankie vir die deel 🤗🙏🤗🙏🤗🙏🤗
2026-07-05 20:10:06
1
Ronel :
pragtige lied 🤗👌
2026-07-05 20:49:41
0
🧡💞 Sonskyn vir altyd 66💕💃 :
Pragtig liedjie Joe 🥰
2026-07-05 20:40:14
0
Elna erasmus :
Mooiste mooiste lied dankie Joe ♥️♥️♥️
2026-07-05 20:08:27
1
vaiataVanina Ariiveheata :
waouh super la chanson notre père celeste oui joë cés vraiment doux la chanson mon cœur troublé avec cette vrai parole que tu as partagé bien éveillé et bien réveillé merci beaucoup pour cette magnifique chanson Messieur joë un gros bisou 🤗🤗🤗🤗🤗
2026-07-05 20:42:45
0
❤️🌹Marie Smith🌹❤️ :
So Ragtig ♥️♥️
2026-07-05 21:34:10
0
Ronel :
My hart nou wee so seer Joe.Ek wens ek kon die lied vi hom stuur.
2026-07-05 21:21:00
0
Bea :
stunning song Joe
2026-07-05 19:29:27
1
Bea :
stunning song ❤️❤️
2026-07-05 19:24:45
1
sarahnoag :
🌹💯 Ameñ God bless 🎶🖐️
2026-07-05 19:13:36
1
Jacomi :
Besonderlike diep mooi lied. Joe jou musiek hoor mens nie net met die oor nie maar met die hart.
2026-07-05 19:26:32
0
SVS :
Sjoe dis weereens verskriklik mooi, dankie Joe 💯💕
2026-07-05 19:33:48
0
marieoost1 :
Hemelse mooi woorde..dankie vir nog n baie mooi en spesiale lied Joe..
2026-07-05 19:31:19
0
Sanna🐝🇿🇦 :
Jy doen dit wéér! Pragtig my Maestro, 'n mooi vertroosting. 😇😇
2026-07-05 19:48:58
1
MargieB :
❤❤❤❤ So mooi
2026-07-05 20:03:07
0
To see more videos from user @therealjoesteelza, please go to the Tikwm
homepage.