@digitaldollarswithari: Dink jy die mense wat vandag hulle droomlewe leef... Die mense wat die wêreld vol travel... Die mense wat nie elke Maandag hoef in te klok nie... Het dit reggekry deur veilig te speel? 💭 Ek twyfel. Op 'n stadium moes hulle 'n besluit neem. Om iets nuuts te probeer. Om 'n skill te leer. Om deur die vrees te werk. Om ongemaklik te wees. Want die lewe waarvoor jy droom... Word nie gebou deur altyd die veilige opsie te kies nie. Die grootste risiko is nie altyd om iets nuut te begin nie…. Baie keer is die grootste risiko om oor vyf jaar nog presies op dieselfde plek te wees. Ek sê nie vat roekelose kanse nie. Ek sê belê in jouself. Leer skills. Bou iets wat vir jou meer opsies gee. Want vryheid kom selde na mense wat net wag dat dit eendag moet gebeur. Dit kom na mense wat besluit om iets daaraan te doen. → Comment PLAY as jy weet jy is gemaak vir meer as net veilig speel, dan stuur ek een van ons replays vir jou 🔥 #digitalmarketing #affiliatemarketing #onlinebusiness #timefreedom #freedomlifestyle

digitaldollarswithari - Ariana
digitaldollarswithari - Ariana
Open In TikTok:
Region: ZA
Monday 06 July 2026 07:07:54 GMT
1163
45
0
11

Music

Download

Comments

There are no more comments for this video.
To see more videos from user @digitaldollarswithari, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About