@taalvonk: Did you know that Namibia is home to a distinct and rich dialect of Afrikaans? 🇳🇦🗣️ In this video explores the unique linguistic heritage of the Rehoboth Basters, a community with a deep history centered in the town of Rehoboth, just south of Windhoek. 📜 A Quick History: The Rehoboth Basters are an ethnic group of Coloured people who fled the Cape colony, historically descended from European (mainly Cape Dutch) settlers and the indigenous Khoekhoe (Nama) people. In 1870, they migrated across the Orange River in search of land, eventually settling in Rehoboth. They brought their early form of Afrikaans with them, which has evolved independently over the last 150 years. While English is the official language of Namibia today, Afrikaans remains a powerful lingua franca and a pillar of cultural identity for the Rehoboth Baster community #Afrikaans #Namibia #RehobothBasters #Linguistics #NamibianAfrikaans
Taalvonk
Region: ZA
Monday 06 July 2026 14:47:35 GMT
Music
Download
Comments
TheKid_062 :
My dorp, my mense; my tuiste
2026-07-07 00:16:28
84
DeeStone :
My tuisdorp. Trotse Baster🥰
2026-07-07 08:18:34
52
Sanna🐝🇿🇦 :
Wat 'n interessante aanbieding. Dankie Sandra Prinsloo om Rehoboth en sy inwoners aan ons bekend te stel.
2026-07-06 22:06:35
79
Around the Atlas :
Oh, I love my language ❤️.
2026-07-06 16:41:21
23
Lene :
Dus nou mooi 06:14am en van Suid Afrika ekt die series soooo baie geniet....my hele dag is gemaak 🥹🥹😊😊❤️❤️
2026-07-07 04:14:10
38
Commentwell :
Fascinating
2026-07-09 11:38:31
3
Leanne Stellenberg :
Baie dankie. Ek het vandag baie geleer.
2026-07-06 23:46:46
26
Natacia du Toit :
ek voel om daar te gaan bly 🥰
2026-07-09 17:45:14
2
Chess-Lynn :
baie mooi ❤️trotse Rehoboth Baster
2026-07-07 20:46:43
6
Heiko der Starke :
Ek stop elke keer in Rehoboth as ek daar deur ry.
Die mense is geweldig aangenaam en vriendelik.
Respek🙏
2026-07-07 14:02:37
19
Mister AJ🇿🇦SA🇿🇦 :
Ek was nou so vas aan die program. Dankie vir die stukkie.❤️❤️
2026-07-07 01:14:21
16
G_Mitchell :
So beautiful to listen to everyone 🙏🏻
2026-07-07 16:38:35
6
Claudine :
My trots 🥰 ek verlang somar huis toe
2026-07-07 08:57:25
5
🇿🇦 Johanna 🇨🇦 :
Ek het dit nou vreeslik geniet en sommer meer geleer van die geskiedenis van ons taal. Baie dankie!
2026-07-07 01:09:30
12
Normandi#John3:16🇳🇦 :
Dit was nou baie lekker om te kyk…🌻
2026-07-07 20:21:40
6
Nico Kisting🇳🇦🫡 :
Van 1981 tot 1994 in Rehoboth gebly en my skoolloopbaan daar klaargemaak. Warm mense, omgeemense is die regte beskrywing.
❤️
2026-07-07 05:32:09
7
Chicago :
ja ons weet my mense
2026-07-07 03:27:24
5
Ilse Van Wyk :
my dorp Rehoboth plek van melk en heuning
2026-07-07 05:35:41
8
Magda Muller :
Ek kom ook van Windhoek af het daar groot geword
2026-07-07 03:28:02
6
Duvall J Williams :
wat ñ amazing Dorp sjoe vriendlike mense en baie gasvry Ek mis soema terug Namibia toe🥰🥰🥰
2026-07-07 00:56:01
9
WjC7o3 :
mooi vertel👍
2026-07-09 13:32:46
3
tessa :
Pragtag ek het die program geniet 🥰
2026-07-10 12:46:09
1
Esme :
So pragtig
2026-07-09 07:16:08
2
💜 Corrie Venter 💜 :
dankie!! dit was nou vreeslik interessant, ek het dit nou geniet 👏
2026-07-07 21:08:24
4
bozagal :
my familie bly da🥰
2026-07-08 09:33:01
2
To see more videos from user @taalvonk, please go to the Tikwm
homepage.