@pastorbrendav: #fypシ゚viral #creatorsearchinsights #PsBrenda #fyppppppppppppppppppppppp #ChristianTikTok @✝️ZeldaSmit✝️ @LettieM @LourensT @TannieB#JC# @jolenetredoux @Dean De Jager803 @Gerda @wendy @🍋 🌻♡ Gwen ♡ 🌻🍋BU @henriettevanheerd6 @Trashinka Smythe @✝️mandisauerman✝️ @nadiavanwyk409 @🎗Bianca Geyser13🎗️ @Amanda Mandy Du Toit

Pastor Brenda
Pastor Brenda
Open In TikTok:
Region: ZA
Tuesday 07 July 2026 17:14:19 GMT
6213
555
67
90

Music

Download

Comments

zeldasmit17
✝️ZeldaSmit✝️ :
Die boodskap is so waar ek is spyt ek kon nie meer as wat ek het vir my pa dankie sê nie want nou dat hy nie meer met ons is nie is ek bang hy het nooit besef hoeveel ek hom waardeer het nie. Ek gryp elke dag aan om vir my ma te sê hoe lief ek haar het en dankbaar is vir haar in my lewe en dat sy die wonderlike ma is vir my. Dankie vir Pastoor my beste vriendin ek waardeer jou meer as wat woorde ooit kan beskryf en so ook al die mense wat ek deur Strength To Live Ministries geleer ken het. Ek dank God elke dag vir die wonderlike mense wat Hy op my pad gesit het.
2026-07-07 19:45:23
4
biancageyser13
🎗Bianca Geyser13🎗️ :
Amen Pastoor dis baie waar💜🙏🏼🤗 ek sê vir God elke dag dankie vir my Strength to Live familie, en vir Pastoor en Zelda en vir almal in my inner circle wie ek na toe kan gaan vir gebed en wie daar is vir my🙏🏼✝️💜. Ek het nooit daai Ma en Pa liefde gehad nie en vir soveel jare het ek gebid en die Here gevra om mense in my lewe te sit wat daar gaan wees vir my en te aanvaar soos wie ek is. and He blessed in abundance met die regre mense wat in my lewe moet wees🙏🏼🤗. Dankie vir wie Pastoor is in my lewe en alles wat Pastoor doen. Baie liefde 💜🥰🤗
2026-07-07 19:10:10
1
charleen.bezuidenhout
🇿🇦Charleen🔥 :
wow dit het vir my ook so gevoel ek wonder tot vandag toe wat is liefde?
2026-07-07 18:03:06
2
mandelientjie8
✝️mandisauerman✝️ :
Dankie vir hierdie mooi boodskap Pastoor dis baie waar, soms versuim n mens om dankie te se vir die mense wat jou dra in die moeilike tye. Ek is so dankbaar dat ek kan deel wees van die STLM familie en ek is so dankbaar vir Pastoor wat altyd bereid is om ons in gebed te dra al gaan Pastoor deur jou eie storms. Terwyl ek hierdie boodskap luister word ek ook herhinder dat ons Hemelse Pappa ook altyd daar is vir ons, Hy het oneindige liefde vir ons en dra ons ook altyd in die moeilike tye 🙏
2026-07-11 08:43:59
1
hennie345
Hennie. :
My pa verloor op 3 en my ma op 13 en mis my ma baie. 😢
2026-07-07 17:37:18
1
tanya.viljoen1
Tanya Viljoen :
🥰 jy is pragtig binne en buite. jy is skateyk Pastoor Brenda mense wat daar is vir jou🙏
2026-07-08 18:41:49
2
fienie.buckle
Fienie Buckle :
amen
2026-07-12 05:32:38
1
nokkie.123
Hannes :
Amen baie mooi dankie pastoor
2026-07-17 15:27:20
0
cjdeklerk548
Cj De klerk :
ek is wees kind
2026-07-07 18:48:27
0
desir.hoffmann8
Desiré Hoffmann :
Baie dankie Pastoor vir die mooi boodskap. Ek wens ek het net 1 so persoon, want ek het niemand wat ek ten volle kan vertrou nie
2026-07-07 18:35:49
0
1010jesabel60
Jesabel🍄 :
My ma was wonderlik..my ma my vriendin my sielkundige my dr my vertroueling my alles...sy sal altyd in my hart wees mis haar vreeslik 😘
2026-07-07 17:33:35
0
willemienlandsber
Wendy :
Amen🙏
2026-07-11 14:19:57
1
charlottepaige459
Charlotte Paich :
amen
2026-07-11 08:37:23
1
erikaswanepoel955
erikaswanepoel955 :
Amen!!!
2026-07-10 19:50:41
1
user74508500336611
Helen :
Ek se dankie vir Onse Vader vor my Ouers. God bless. ☺️
2026-07-13 10:15:30
1
mariana.rall
Mariana Rall :
Ek het ook nooit gevoel dat my ouers my lief gehad het nie Ek was n aanneem kind
2026-07-10 22:16:56
1
carrots267
carrots 🥕 :
Ek het Nie die liefte van my ouers ontvang Nie.
2026-07-13 08:23:04
1
louise.van.zyl5
Louise Van Zyl :
Amen
2026-07-08 08:11:42
1
vandenbergohlse
Linda Ohlsen :
Amen
2026-07-18 18:26:45
0
fienie.buckle
Fienie Buckle :
amen
2026-07-11 04:53:11
1
11123sarah
Sarah :
Amen
2026-07-17 20:50:49
1
leehere24
Leah Rudolph❤️ :
Baie dankie pastoor die Here gebruik u wonderlik God sal u alltyd seen bid vir my gesin 🙏🙌
2026-07-11 05:08:15
1
gabrielvanvuuren8
Dancing evangelist :
pragtige boodskap past Brenda
2026-07-08 07:21:33
1
rita.diedericks3
ouma rita :
My ouers het ook nooit vir ons gese hulle is lief vir ons nie😊😊😊😊
2026-07-07 19:11:36
1
To see more videos from user @pastorbrendav, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About