@therealjoesteelza: “Ek bly nog hier… al het die wêreld om my verander. Party wonde raak stil, maar hulle verdwyn nooit heeltemal nie. 🎶”

Joe Steel music
Joe Steel music
Open In TikTok:
Region: ZA
Tuesday 07 July 2026 19:26:43 GMT
7068
147
40
71

Music

Download

Comments

nixderu295
007 VAN LOU :
2026-07-07 21:21:17
1
lollipops8847
❤️Anina❤️ :
❤️❤️
2026-07-07 20:57:03
1
ansie023
Ansie :
Pragtig soos altyd
2026-07-07 20:57:02
1
liewe.ria
Love hurts... :
...baie mooi lied, dis daardie woord "Miskien" wat n mens soms so aan vashou🫶
2026-07-07 21:20:23
1
nikki.nix3
Cinteche :
mooi mooi ♥️❤️❣️🫶🫶
2026-07-07 20:56:35
1
antionette957
SPROEITJIES VIP MOD 💛💛💋 :
❤️amasing liefste mensie
2026-07-07 20:53:25
1
ritalourens
ritalourens :
So waar sommige wonde genees nie sommer nie.Pragtige woorde en musiek🥰🙏💞
2026-07-07 20:38:41
0
chris.loretz2
Chris Loretz :
2026-07-07 21:19:54
0
ansie60
Ansie :
2026-07-07 20:45:41
0
neliegreaves
neliegreaves :
Baie diep song 🙏
2026-07-07 20:33:05
0
bestmandieamanda
mandie Amanda Gebhardt :
Sjoe Joe, dis so hartseer en mooi liedjie, dit voel seker vir paar van ons bekend, almal van ons het ons eie hartseer 🥰🙏
2026-07-07 20:26:42
0
nannasiebert501
nanna :
So mooi lied Joe. 🥰🥰🥰
2026-07-07 20:36:20
0
vdalenbejanca85
Bejanca :
Asemrowende mooi🤗
2026-07-07 20:11:33
0
user93527828186168
martie :
awesome mooi
2026-07-07 20:42:03
0
nixderu295
007 VAN LOU :
🥰🥰🥰🥰 impressive 😇😇😇😇
2026-07-07 21:23:05
1
elize.schoeman54
Elize Schoeman :
Baie mooi en lekker rustig my vriend. Lekker slaap. ❤❤💋💋
2026-07-07 19:54:56
0
tersiadutoit8
Tersia :
Mooiste lied . Net jy wat met soveel gevoel kan sing..dankie Joe.❤️
2026-07-07 19:50:41
0
catharinareynders1
catharina reynders :
Baie mooi Joe
2026-07-07 20:49:46
1
rag5401
Ronald Arthur :
wow so mooi Joe
2026-07-07 19:54:57
0
engelavanwyk199
engelavanwyk199 :
😪so mooi mis my oorlede man sjoe
2026-07-07 19:51:43
0
magdavanrhyn2
Magda :
🤗🤗onthou die mooi van die verlede.
2026-07-07 19:58:34
0
mariewilters6
red :
🥰🥰
2026-07-07 19:34:58
0
To see more videos from user @therealjoesteelza, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About