Hoe kan jy vir Wilm op n Pay dag so tong stuur en die brandewyn is op special, sy gedagte is by die drankwinkel. Jy hou die man op met die waterpomp, hy wil drank pomp
2026-07-19 15:31:08
1
Maggie Gafane :
moenie blaksem willem nie meneer🤣🤣🤣
2026-07-19 12:53:34
1
Zeus :
Willem Willem wil net gebliksem word…
2026-07-18 19:44:05
2
David Borbe :
hoe stuur jy n groot man. of is ek maar net die enigste mens wat nie mense stuur nie
2026-07-18 17:53:57
1
siphonkosi1995 :
Willem ek gaan jou MN bliksem ♥️♥️♥️🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣
2026-07-17 10:51:52
4
Phuti Aubrey Mothotse Phuti :
wil jy Di wiel braai Kanti Wena Willemtjie of wat ?
2026-07-16 15:49:02
3
midnight_train :
🤣🤣🤣ek kan nie werk vandag meskin morê nie vandag 😂😂😂