Daar is ook I shredded wheat, soos wheat Bix. Wow ek soek dit ook stuur vir my, ek vrek om dit weer the proe, ek dink dit I's,, post,,. Kyk of jy dit sien, laat weet my asb
2026-07-17 07:07:05
1
Cecilia Annandale :
Quicker Oats is die HEEL BESTE OATS EVER!
2026-07-08 18:56:53
2
User2019 :
Ohh nice, ek is altyd baie nuuskierig. Dankie dat jy met ons deel. Hoe lyk die vitamins en prys? Ek verstaan dis baie goedkoper in Amerika
2026-07-09 11:31:21
2
🎵Music-Man🎵 :
dankie dat jy vir ons gewys het. Lyk baie na a baie nice plek 👍
2026-07-10 10:58:04
3
BL :
wens ons het 1 rand deals 😂
2026-07-09 04:43:49
2
Willie :
Jis dis goed koop
2026-07-09 07:56:42
2
merciusstreso :
Ek soek hulle quicker oats, stuur vir my asb
2026-07-17 07:03:28
1
Zander Steyn :
Hori ons het ok nog normale rice krispies lolol
2026-07-08 21:53:37
2
user99547958335224 :
Dankie Sussa lekker om te sien wat in ander lande op die rakke is en sommer wat dit kos, ja ons "one day flu cure' is rerig baie goed ,seker oor die baie naeltjies daarin. Dankie vir die deel.
2026-07-10 17:19:48
2
ferdi rabie :
jy het n great special gemis en ja Biltong is horrible
2026-07-09 15:19:02
2
Florida SNORboer 🤠 :
Wonder bread,wonder of dit brood is ja 😂
2026-07-12 16:30:57
1
Stella B Beauty & Wellness :
daai medisyne het my slegter laat voel
2026-07-09 00:59:32
2
Kurt van Eden :
😍😍😍
2026-07-09 08:51:37
2
Die_Stouter_607 :
🥰🥰🥰
2026-07-09 03:07:00
2
Hennie. :
❤️❤️❤️
2026-07-09 21:48:05
2
Chandré #ILVW🩷#DSchoem💙 :
@I don’tcare
2026-07-08 19:50:32
1
To see more videos from user @jaenettejacobs0, please go to the Tikwm
homepage.