@bobbyvanjaarsveld: My VONK ! 👏🏼 Ek wil vir julle iets vertel waarvan ek regtig hou. Vonk is die nuwe ontmoetingsapp wat gebou is vir Suid Afrikaanse harte oral in die wêreld. Of jy nou in Australië, die VK, Suid Afrika, Nieu-Seeland of Kanada bly, Vonk bring jou nader aan mense wat jou taal praat, jou kultuur ken en dieselfde stories deel. Ver van die huis af, maar nooit ver van jou mense af nie. Gaan laai dit gerus af en kom vind jou vonk…. www.vonk.live @Vonk @Oorsee
hi Bobby, ek wil net sê eks n groot fan van jou en ek love jou songs.. as jy vir my een dag n shout out kan gee sal dit baie cool wees even though I know you won't
2026-09-01 23:12:48
1
👑🥷 Hanlie 🥷👑 :
Vonk my! Dis awesome [Big LOL]
2026-09-13 12:59:32
2
katryn juandre :
Oom is my oom
2026-08-23 08:33:47
1
Nikki Croukamp :
dis nou Be vonk nice😁
2026-07-09 16:48:07
9
it's D heartbroken :
android of apple
2026-07-09 21:10:33
3
ShAdoW :
ai ai,ek kan leka befonkv💕
2026-08-21 17:56:11
1
Yolande :
ek love it
2026-07-10 07:58:55
2
Corne Carebear4life Pretorius :
🤣🤣🤣🤣🤣🤣 cute Bobby very funny thanks vir di share
2026-07-10 21:47:01
2
yolie🥰 :
I'm loving it ❤️
2026-07-10 07:56:31
2
candy floss :
🤣🤣 Bobby
2026-08-04 07:15:36
2
T.Marais 🇿🇦🇩🇪 :
ek het die ding nodig
2026-07-28 12:45:34
1
Herculien :
Ja Vonk verstaan hoor😁
2026-08-07 08:42:48
1
Salome Sandra :
Hello Oulik
2026-07-17 08:08:19
1
-L :
hello
2026-07-14 20:45:15
2
Kim Sklar :
naaah
2026-07-29 17:53:30
1
🖤👑Ford is baas🖤👑 :
waner kom jy vryburg toe
2026-08-07 10:04:46
1
It's Mee (🪼🤣Jimmy🤣🪼) :
jou oë is so mooi
2026-07-18 09:28:42
1
㋡รмเℓэý✧.* :
2026-07-12 04:38:38
1
Cindy hugo :
net so
2026-07-10 08:28:13
1
T.Marais 🇿🇦🇩🇪 :
ek kry nie die App in Duitsland nie hoor
2026-07-28 12:48:29
1
😇_A_n_g_l_e_😇 :
💞⚘️💞⚘️💞⚘️💞
2026-07-09 18:11:49
2
Psico chick🇿🇦 :
2026-07-10 09:37:09
2
Enrico :
ja ne
2026-07-12 21:04:15
1
🇿🇦♱✞༒♬𝓭𝓓𝟐𝟗♬༒♬✞♱🇿🇦 :
Waar kry ek die app
2026-07-16 19:34:09
1
Venessa :
😁😁😁
2026-07-10 02:32:46
1
To see more videos from user @bobbyvanjaarsveld, please go to the Tikwm
homepage.