@digitaldollarswithari: Dis snaaks hoe ons ure kan spandeer om die slegste moontlike uitkoms in ons koppe oor en oor te speel. "Wat as ek misluk?" "Wat as mense my judge?" "Wat as dit nie werk nie?" Maar ons vra amper nooit die teenoorgestelde vraag nie. Wat as dit wél werk? Wat as daardie een besluit jou lewe verander? Wat as die skill wat jy vandag leer jou oor vyf jaar nog betaal? Wat as jy oor 'n jaar terugkyk en dankbaar is dat jy begin het? Wat as jy uiteindelik die vryheid kry waarna jy so lank al werk? Die waarheid is... Nie een van ons weet wat gaan gebeur nie. Maar as jy heeltyd oor mislukking oordink... Hoekom gee jy sukses nie dieselfde kans in jou gedagtes nie? Want partykeer is die grootste ding wat tussen jou en jou droomlewe staan... Nie 'n gebrek aan talent nie. Dis 'n gebrek aan geloof dat dit ook vir jóú kan uitwerk. So vandag wil ek jou net aan een ding herinner: Wat as alles uitwerk? → Comment BUILD as jy gereed is om minder oor mislukking en meer oor moontlikhede te begin dink 🤍 #mindsetshift #personalgrowth #digitalmarketing #affiliatemarketing #onlinebusiness