@christelle_vn: Part 2 van Mozam. Ons lieflike Cement Tent #fyp #tiktok #holiday #mozambique🇲🇿 #blessed

Christelle van Niekerk
Christelle van Niekerk
Open In TikTok:
Region: ZA
Saturday 11 July 2026 08:13:44 GMT
35127
1527
58
39

Music

Download

Comments

soul444full
Soulfull :
no thanks I would be a nervous wreck
2026-07-11 08:35:19
6
sanriodendaal
Sanri Odendaal :
ek love dit!! Maak asb n "summary" post met contact details van verblyf! dit lyk fippen cool!!
2026-07-12 13:17:36
1
andeliensteyn
Andelien Steyn :
Waar is dit? Steeds in barra?
2026-07-11 09:23:47
1
rene.minnaar
Rene Minnaar :
En veilig?
2026-07-11 08:31:59
1
leonlandman181
Boela :
bliksem jys mooi dame👌👌👌👌
2026-07-11 18:57:07
4
karinroos0
Karin Roos :
Nope, Nee. Kan ek asseblief nie die opsie doen nie😁
2026-07-11 13:55:10
4
happydays3381
HappyDays :
dit is lekker rustig met woef kardoef .. geniet jou vakansie 😍😍😍
2026-07-11 08:35:23
1
123_dogmom
Alet B :
beste plek om vakansie te hou. Geniet dit.
2026-07-12 05:11:15
1
_elandrib_
e l a n d r i :
Lyk amazing! ❤️
2026-07-11 08:27:51
1
angeliquedejager34
Angelique De Jager :
Het julle al die dolphin swim gaan doen… dis amazing.
2026-07-11 12:00:01
2
hrhelsabe
#VDM Elsabe #HRH :
EK HOOP JY HET EEN AWESOME HUNK SAAM MET JOU . 🥰🥰🥰
2026-07-11 08:28:52
2
marietjiemyburgh
MarietjieMyburgh :
Ek love dit, soms het mens net dit nodig om jou weer bietjie te reset 🥂
2026-07-11 10:14:34
2
clarispotgieter
Mamma Potgieter :
In Desember kort mens nie warm water om te stort nie, die temperatuur elke dag maak die water lou!!! Ek love die!!!!
2026-07-11 09:38:32
3
carikasymington
Carika Koen :
jaa asb lyk soos n lekker adventure
2026-07-11 08:43:10
1
leroux231
Anneline :
geniet dit dis pragtig
2026-07-11 08:35:28
1
amandanothling
Amanda N :
verkies opsie 2 geniet
2026-07-11 08:51:25
1
suzrentzke
SuzanneRentzke💫 :
Lyk soos vakansie
2026-07-11 08:30:58
1
lizette.kruger5
Lizette Kruger :
omtrent nice
2026-07-11 09:15:29
1
lente149
Lente :
waar is Pomene in moz
2026-07-12 05:49:49
0
tikkeltokkel8
Danella :
ooo NOOOO!!!…. first place is so much nicer
2026-07-11 19:14:11
0
chantelllllla
Chantel :
Ohhhh neeee, ek sal dit nie maak nie.
2026-07-13 17:47:19
0
sterrietjieyk
Landi⭐️ :
Ek love Mozambique, dis lekker om so te bly. Jare terug het ons net gekamp in Moz. Dit bly awesome
2026-07-12 20:58:44
0
rosemarysmit3
Rose :
jy Moet dit geniet
2026-07-13 09:38:21
0
lady.d934
Lady •°☆ d :
ek love jou! kyk of julle by Zavora kan uit kom
2026-07-12 05:33:27
0
mandycole40
MandyCole :
Wat as dit reën?
2026-07-11 09:44:10
1
To see more videos from user @christelle_vn, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About