@face.it.girl: Waaroor moet ek post ? Hoe weet ek wat om te post ? Wat verkoop mense nou eintlik ? Ek kry hierdie vrae gereeld daarom het ek ń guide gemaak wat jou gaan help om content te create sonder om te wonder wat is volgende Die “wat verkoop jy nou eintlik” vraag gaan ons live beantwoord hierdie week Indien jy die training wil join comment Training #howtomakemoneyonlineforbeginners #howtomakemoneyonline #makemoneyonline #digitalincome #entrepreneur