@appelmusiek1: Daar sal altyd plek wees vir manwees. Vir mans wat soos ñ ou hardekool staan wanneer die wind deur die wêreld jaag. Wat nie met elke nuwe mode of mening saamwaai nie. Wat hul woord dra soos ’n byl aan die heup: swaar, eerlik en net gebruik wanneer dit nodig is. ’n Man se krag lê nie in hoe hard hy praat nie, maar in wat hy beskerm, wat hy verdra en hoe hy optree wanneer niemand kyk nie. Die Here soek nie manne wat blink nie. Hy soek manne wat staande bly.

APPEL
APPEL
Open In TikTok:
Region: ZA
Thursday 16 July 2026 08:21:38 GMT
677
52
0
11

Music

Download

Comments

There are no more comments for this video.
To see more videos from user @appelmusiek1, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About