@alanwinde: Klaarstroom, ons het geluister.💙 Ek het saam met inwoners van Klaarstroom byeengekom om na hul uitdagings sedert die onlangse storm te luister - paaie, infrastruktuur, skole, boere en die impak op hul daaglikse lewens en broodwinning. Waar ons kon, het ons antwoorde en oplossings gebied. Waar meer werk nodig is, weet ons dit nou en ons gaan nie wegkyk nie. #GettingItDone #ForYou