what a powerful testimony. baie dankie. thanks for sharing..
2026-07-17 12:52:07
1
cookie 🍪 :
so true Thank you
2026-07-17 09:49:17
0
Anita 46 :
Wow jys awesome
2026-07-17 11:39:48
1
Hanlie Williams :
Baie dankie! Jy het vanoggend my aangeraak. Voel asof jy direk met my praat. Dankie dit beteken baie!
2026-07-17 05:35:48
2
claudette :
hoe lekker tjank ek nie nou nie
2026-07-17 11:04:40
1
Hazel Kern :
Ek en my man het nou na jou geluister...die boodskap was awesome. dankie dat jy deel
2026-07-16 18:22:13
4
Lzaan :
jyt my aan jou lippe gehad.....asb ek wil die opvolg hoor...ekt ook n baba 21j terug aangeneem.....
2026-07-17 09:06:34
1
Johan De Bruin :
naand se wil net vir jou se ek het geen problem met n swart kind nie my past en sy vrou het n swart kind aan geneem dit is n kleurling seun wat n oulike seun die hele gemeente is so lief vir daardie kleurling seun blessings
2026-07-16 22:31:08
3
Petra :
vanoggend praat jy so met my, dankie
2026-07-17 03:32:14
1
☆C!NÐƐRƐLL∆🇿🇦☆ :
Ek moes jou vanoggend raakloop!!
Oeeee, ek moet leer om te Shut up!!
Dankie vir die boodskap.
2026-07-17 07:25:50
1
Michelle Delange :
in trane is ek nou jy is n baie goeie mens regtig 🥰
2026-07-16 17:40:18
2
Christien Devenish :
Baie dankie dit beteken baie vir my
2026-07-16 23:03:19
1
Rozelle :
so baie dankie ek moes dit vanoggend gehoor het hou aan met jou video's
2026-07-17 02:24:42
1
Elisma joan Deklerk :
ek hou van di Afrikaans se weergawe🥰
2026-07-17 07:03:11
1
elizehaasbroek6 :
As julle tevrede is met haar is dit reg .
2026-07-17 10:01:02
1
Sam Samual :
Dit beteken baie..
2026-07-16 23:21:39
1
Sharon Vlooh :
Jissie hoe onthou hoe julle gesukkel het met familie & kerklede met hulle "judgement". Super trots op julle almal ❤️
2026-07-17 13:28:09
1
Dorien Muller :
Amen...Dankie vr die woord......
2026-07-17 04:42:49
1
HB Phone :
o ja ek bly in die Kaap🤣🤣
2026-07-17 05:19:55
1
delenewolmarans :
Baie dankie xxxx
2026-07-17 05:18:44
1
🎀Theo-Ann 🎀 :
pragtig,iets geleer
2026-07-17 05:59:20
1
Jackie :
Pragtg
2026-07-17 06:16:05
1
Trudie Du Toit :
GOD sal julle seën om julle haar aan geneem het by GOD is nie rassisties nie.Almal dien die selfde GOD.🥰🌹♥️
2026-07-17 07:40:14
1
To see more videos from user @shai.1017, please go to the Tikwm
homepage.