Ja nee Niemand sal verstaan Nie. Almal Se altyd sterk wees maar omstandighede druk so dat Alles net te veel word. God is die uit weg en soms voel dit asof God ons ook verlaat het. Vandag Wil Ek iemand daar buite bemoedig en Se dat daar is mense wat om gee en lief is Vir jou net Soos jy is. N stywe drukkie aan almal wat voel hulle beteken niks in die wereld🙏❤️🫂
2026-07-17 11:48:40
11
Martin :
Is ons nie almal daar, net bid om deur elke dag te kom. En naweke voel soos 'n ewigheid.
2026-07-17 12:55:13
5
Saretha :
Ek het 25 jr depressie medikasie gedrink,die Here het my vry gemaak.Dis al 5 jr,as ek terugdink kan ek nie glo ek het daardie leuen van vyand geglo nie.Al die lof en eer kom die Here toe,enigste antwoord is Jesus.Mattheus 6 vers 33 🙏🙏
2026-07-17 20:37:22
5
QueenB888 :
💯 die waarheid. Ek was al daar. Dis net die Here wat jou daaruit kan haal. Ek hoop as daar iemand is wat aan depressie lei dat jy net die Naam vd Here sal aantoep in jou donkerste oomblik. Die Here sal jou uitruk soos n stuk brandende hout .🙏🙏🙏
2026-07-17 20:48:07
1
Nature's Photography Art :
Soms het mense nie n idee waardeer mens met dep gaan nie dit word soms goed weg gesteek, en soms wys dit sonder woorde. 🫂 ❤️
2026-07-17 08:38:21
8
Macy :
my stukkie inspirasie vandag, met trane in my oë se ek dankie
2026-07-17 08:30:13
3
Belinda Knoesen :
ek is een van hulle mense se baie ruk jou reg jy sit aan 😭
2026-07-17 17:17:54
2
Bernadette Fester :
Ek Gaan maar net aan...een dag op a tyd
2026-07-17 10:59:50
3
Merle Lloyd :
So waar daarom moet mens by die voete van die Here bly
2026-07-17 10:58:37
7
Queen Von 💋 :
So true u not alone there's a God n.he only heal what's broken that no one see but Hope Faith n Love of your Creater will carry u🙏🏻🙌🏾✨️♥️
2026-07-17 05:04:25
1
Ed#68 :
Jy kon dit nie beter stel nie. Sulke ware woorde. 🙏
2026-07-17 18:50:25
3
Leeann Mentor :
beautiful message
2026-07-18 02:58:38
2
Martie Thompson :
So waar Ek steek my hard seer weg Ek bid Elke dag Vir genade
2026-07-18 11:12:34
3
Nita Van Zyl :
God will make a way.
2026-07-20 11:39:11
1
#VDM Elsabe #HRH :
STYWE DRUKKIE V JOU .. KEN DAAI GEVOEL .. LIEFDE EN LIG .. 🥰🥰🥰
2026-07-18 07:17:42
4
Marquis23 :
2026-07-17 07:25:00
1
Elvera.Alexander :
En hier dog ek dis net ek wat so voel.Dankie Vader vir U geduld met my
2026-07-17 09:34:40
3
Porche💕 :
Amen so true🙏🥺🥺🥺🥺🥺🥺🥺🥺🥺🥺🥺🥺🥺🥺🥺🥺🥺😢🫂
2026-07-17 15:41:49
2
Renecia Swiegelaar :
Tog so baie waar...
2026-07-17 21:45:54
2
OompiBush :
10jaar met depressie,daar is nie n medikasie vir dit nie, maar ons gaan aan...
2026-07-17 08:54:25
4
Leon Nel :
I am one of those please help please I can do it anymore
2026-07-17 08:38:32
3
cutie pie 🥧 :
Ek dink is net Ek wat so voel dankie here...... die woorde en song is so mooi
2026-07-17 14:14:50
3
🌺LiZeTtE 29🌺#VDM :
Hierdie is soooo waar. ❤️
2026-07-18 09:29:33
2
To see more videos from user @abigail.abrahams84, please go to the Tikwm
homepage.