@face.it.girl: Baie Suid Afrikaaners is nie bewus hiervan nie en die wat bewus is sukkel met die gedagte wat om te create en verkoop In die week het ons training gehost wat vir jou sal guidance gee presies hoe jy social media kan monitise As jy opsoek is na guidance Comment Training vir die replay #howtomakemoneyonlineforbeginners #howtomakemoneyonline #makemoneyonline