@face.it.girl: Het jy die training gemis hierdie week ? “Wat verkoop mens nou eintlik ?” Onsekerheid is ń grootste ding wat mense terug hou om te launch online En agv onsekerheid begin mense oordink Indien jy opsoek is na sekerheid voordat jy online launch Comment Training vir die webinar replay #howtomakemoneyonlineforbeginners #howtomakemoneyonline #makemoneyonline