@mybekken: Vandag se Blaas Werkswinkel in Kleinmond was iets besonders. 🤍 Ek is ongelooflik dankbaar dat ek my passie in Afrikaans kan uitleef en vroue kan help om hulle liggame beter te verstaan. My hart is vol. 🌿💚 #mybekken #vrouegesondheid #pelvicfloor #pelvicfloorphysicaltherapy #Womenshealth