@face.it.girl: Dit het alles begin agv Sunday blues Die week het ek reedelik baie 1:1 coaching calls gehad en besef dat baie Suid Afrikaaners is opsoek na meer maar is skepties omdat hulle nie die konsep High Ticket Affiliate marketing verstaan nie Daarom host ek gratis training die week wat kom in Afrikaans om dit te vereenvoudig As jy graag my training wil bywoon Comment Training vir die link om te registreer #howtomakemoneyonlineforbeginners #howtomakemoneyonline