Heard all those lame excuses before.. I've decided to remain old school even if it means to stay single..
2026-07-25 16:09:48
1
Shawn :
Have you not used any of those? I care for you / I will be there for you?
2026-07-20 14:09:14
3
Evelyn :
Hier is nog nee, "dit is sy wat my nie uit los nie."
2026-07-19 19:25:23
15
Stella ❌ 🇿🇦 :
Jy beskerm jou hart deur single te bly….geen tyd vir mense se leuens, en bagasie en hul het kinders saam so hul moet in kontak bly en blah blah blah….drink ‘n rooi wyntjie🍷
2026-07-19 20:19:40
11
Michelle Bezuidenhout :
Ek het een man my lewe gehad , Hy het gesterf aan kanker en ek is gelukkig solo..Hierdie dinge en dating world is net Mal.
2026-07-19 21:32:46
6
Mariaan Henning Van Niekerk :
en die ergste is hy dink jy moet hom glo
2026-07-20 07:52:00
7
marynaknoetze :
ek het gelukkig oorleef.....maar ja,dit was 3 maande... hier is een
Ek waardeer jou so baie, jy is kosbaar
2026-07-19 13:10:26
2
Gerta Coetzee :
The way you find them will be the way you lose them.
2026-07-19 18:25:11
10
Anchen :
Ek belowe met my hand op die Bybel!
2026-07-24 01:55:27
1
Pequina :
Ek het hulle almal al gehoor. En daarna.... jy kan my nie los nie, jyt my nodig. Steeds word ek harass maar ek soek hom nie terug nie.
2026-07-19 21:06:48
1
Shirley :
Yeah I have heard it all 🙄 hence why I like being on my own. Tired of all the BS
2026-07-19 13:21:20
5
Cindy :
moenie die vrouens weggooi nie
2026-07-19 19:56:46
13
marthieodendaal :
ek is nie getroud nie, omw gelukkig ken ek baie mense in limpopo
2026-07-23 08:01:05
1
𝗔♥𝗻♥𝗴♥𝗲♥𝗹♥_𝗲♥𝘆♥𝗲♥𝘀♥ :
So as vet ek stem 👍
2026-07-23 10:00:54
2
Chanelle Ferero :
Beste een wat my eks man gesê het toe hy hoeveelste keer gecheat het... "ek het haar geken nog voor ek jou geken het" 🤣🤣
2026-07-20 04:19:48
9
Liefie :
Hoe beskerm jy jou hart.....jy gee hom nooit weer vir iemand nie!
2026-07-20 07:54:56
4
Brenda du Plessis :
"Ek sal nooit iemand anders kan liefhê of oor hulle voel soos ek oor jou voel nie" 🙄
2026-07-20 05:46:43
3
Angy Vella :
My foon is gehack😂😂😂😂
2026-07-20 22:29:13
3
Janette Binneman :
SO WAAR EN SO NI REG NI O VADER JAEN DAN AL DIE FAKES VREESLIK
2026-07-19 19:50:34
2
Fire in her soul 🔥 :
Jip ek het al daai gehoor, ook gehoor ons is gemaak vir mekaar niemand sal tussen ons kom nie. Jy is die enigste een vir my. Moet asb ook nie vergeet die ex"se was altyd die verkeerdes. En na ek weg gestap het oor die emotional abuse 3 weke later pronk die nuwe liefde oral. Lyk vir my liefde word soos n switch aan en af gesit met party mense.
2026-07-20 05:55:18
3
Tanya B :
jaaaaaa
2026-07-20 15:54:06
1
Melin :
Jy slaan nou die spyker oppi kop met hierdie waarhede..
2026-07-23 07:14:33
1
Eagle Estelle RSA :
Stem saam, So waar. Hier is nog.
"Ek sal nooit met iemand anders praat nie, jy is die liefde van my lewe". "Dit is die signal wat swak is." "Die App is foutief." lol 🤣🤣🤣🤣
2026-07-22 05:19:38
2
Petro :
Alles die waarheid 💯💯💯💯
2026-07-20 13:42:37
1
Elsie Van Zyl :
Glo nie meer in mense se sê goed nie hulle is almal leunaars... hoor als op daai cheaters lys van jou al vir 5 jaar...
2026-07-19 13:58:36
3
To see more videos from user @kwagganlp, please go to the Tikwm
homepage.