@digiklank: 🎶 DigiKlank Idiom Challenge is hier! 🎶 Ons het 16 talentvolle kunstenaars genooi om deel te neem aan ’n splinternuwe uitdaging waar elkeen ’n unieke idioom kry om in ’n oorspronklike liedjie te gebruik. Die twist? Niemand weet wie watter liedjie geskryf het nie! 👀 Vanaf Vrydag kan jy na al 16 liedjies luister en vir jou gunsteling stem op DigiKlank. Wie gaan jou verras? Wie gaan jou laat lag? En wie gaan jou laat herhaal: “Wow, dis slim!” 🤩 Die kunstenaars se identiteit word eers aan die einde van die Challenge onthul — so hou dop en laat die musiek vir homself praat! #DigiKlank #IdiomChallenge #AfrikaanseMusiek #TikTokSA #NuweMusiek