Dis voorwaar die mooiste woorde, woorde wat ek nie meer kon sê, Om die Vir my man te stuur Om deur sy dag net weer lig te kry, elke dag is dit I love you, en Klein woordjies ,maar hierdie is regtig baie mooi ons is Al 25 Jaar getroud, en love you is Al ou statement kinders is groot maar ons is nog nie te oud😁 (maar net 45 )dit Maak n groter statement as I love you ☺️dankie dis mooi n men's Se hart Moet vervris word om weer mooi woorde te vind hy is geleer Om n wag voor jou Mond te sit of n men's se hart het al Vergeet om so mooi te praat want 25 Jaar het jou Al, Al's gegee om te voel, hy het al mooi Vergeet, jy Kan jou mooi geskrewe virr my aanstuur Ek dal dit kan deel en ons harteen gedagtes weer leer Om mooi woorde te spreuk teenoor ons huwelik .
2026-07-21 09:44:48
1
Elsa Kumst :
dis pragtig gelukkige wie ook al
2026-07-20 15:51:26
1
Esti :
baie mooi
2026-07-20 23:15:08
0
🇿🇦🏳️🌈Nicky Smit🏳️🌈🇿🇦 :
Baie mooi is ware woorde daai 🥰🥰🥰🥰
2026-07-20 20:14:48
0
Shy_fly14 💕 :
2026-07-20 16:57:17
1
Marian :
applau
2026-07-20 11:56:58
1
Annalie de Villiers :
Dankie
2026-07-20 12:22:05
1
Rolien Alers :
🥰🥰🥰
2026-07-20 12:28:54
1
To see more videos from user @the.warden.sa, please go to the Tikwm
homepage.