@klankaar: Dis ok om nie ok te wees nie. ❤️ "Fluister van Hoop" is vir elkeen wat al gevoel het die wêreld raak te stil. Hierdie lied herinner jou dat selfs in jou donkerste oomblikke is daar nog hoop... al fluister dit net. As hierdie lied net één persoon vandag laat aanhou, dan was dit die moeite werd. 🎧 Luister. Deel. Stuur dit aan iemand wat dit dalk vandag moet hoor. @nocte808 @truewitwolf @infiltraat @neonrune99 @jack.arden.musicmusiek @wolf_na_die_maan @dj_skynhart @cryptocupcake @annelyo @maanwolfmusiek @songsbyhersa @aifrikaanse @ddb.tunes @mayapoetrytosong @monadjtiaan @blou.oe.psalm @ruanhartmusiek @skadukroon @quina_m19 @kalahari.beetle1 @kerrylusse857 @aapjams42 @cjvandeventer7 @boschman82 @jay_d_beatz @erwin_beyers @jana007shaw @digiklank #viralmusic #stayingisbetterthanleaving #afrikaansemusiek #sama28 #newmusic #toptreffers #afrikaansviral #fypシ