@the_saffa_in_scotland: HUGO🗣️🗣️🗣️Bel die P0lisie!

the Saffa in Scotland
the Saffa in Scotland
Open In TikTok:
Region: GB
Monday 20 July 2026 17:53:29 GMT
141059
11299
135
1412

Music

Download

Comments

psico_chick
Psico chick🇿🇦 :
Lyk njammies 👌👌👌👌
2026-07-21 11:17:27
0
plain_jane_skat
Plain Jane Skat..☑️ :
Lyk jummmmmmy🥰
2026-07-21 11:14:43
0
mo_9492
Neekie_Mo :
2026-07-20 21:26:52
170
jumbohigh8
JUMBO..... :
cool idea
2026-07-21 11:01:10
0
ness79295
Vanessa :
That’s looks divine!! Hope you have enjoyed your braai’s♥️
2026-07-20 17:58:54
36
laurian_e5
Laurian.E :
Jy's amazing! a must try looks delicious!
2026-07-20 20:09:44
0
mari.marais0
Mari Marais :
ek het n regte outydste broodslaai resep, lekker saam met braaivleis as jy uit idees hardloop 😂
2026-07-20 19:39:13
19
boolie321
Dawie :
I always look forward to you saying mixey mix 😂😂🥰!!! Is that real Afrikaans taal?
2026-07-20 18:49:06
1
therealmothervlogger
bigsisteradvice :
Croutons in the airfryer is genius 💡💖
2026-07-20 18:20:48
9
d_queenie_v
🏳️‍🌈_QUEENIE_🏳️‍🌈 :
Liewe vader my dieete gaan dit nie hou, dit lyk so lekker dan moet ek dit probeur 😂😂😂😂
2026-07-21 06:55:39
5
anonymous_1theboss
anonomys_ :
ui is PERS
2026-07-20 19:10:45
2
wilma.prinsloo1
Rooistof Roos🌹©wilma.prinsloo :
Lekkerte! Ek sal croutons laaste byvoeg net voor opskep om dit bros te hou... 😉
2026-07-20 19:09:53
6
deedeesardinha
Deedee :
Lekker, dink dit kort mielies ... ek love mielies saam pasta
2026-07-20 21:17:41
4
_riskariska24
riska riska❤️ :
Vinger is mooi gesond, wees versigtig next time hartjie🥲❤️🥹
2026-07-20 21:24:00
1
mandie_40
Mandy :
My fok Susan dit lyk lekker maar daardie olyf olie is die helfte van my salaries! Ek gaan dit probeer
2026-07-21 05:23:25
0
mossiebtn
user3093595270074 :
Daai slaai so oulike idee. Geniet jou braai videos 🥰
2026-07-20 18:18:44
4
suzrentzke
SuzanneRentzke💫 :
Goeie idee
2026-07-20 19:05:20
2
braannies
BraAnnies 🩵 :
ek maak vanaand n steak pasta met gister se oorstkiet steak 🥩 😂 as die son skyn braai ons, sommer in advance vir die maande en maande se niks son!
2026-07-20 18:14:25
3
yoeycasper
YoeyCasper :
again looks delicious 😋 not only am I improving on my afrikaans (I left SA in 2003) but im also getting the best food ideas!!!! 😋
2026-07-20 18:06:11
1
l_eebotha
Lee-AnnB :
jyt altyd die beste idees..🥰
2026-07-21 11:27:11
0
xiv_tyler
𝙏𝙮𝙡𝙚𝙧 :
TE MIN KAAS TANIEEEEE HILDAAAA😭😭😭😭😭
2026-07-21 11:12:55
0
the.only.foxy.nella
the.only.foxy.nella. :
my ma maak dit maar sonder die pasta en biq bacon en so aan by dis hemels
2026-07-21 11:12:34
0
user3836009054473
Unknown 😝💕 :
Ek Gaan dit defnitief probeer dit lyk lekker
2026-07-21 11:01:48
0
To see more videos from user @the_saffa_in_scotland, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About