Ek ken jou nie maar ek het vreeslik geheg raak aan jou weird sin vir humor. Ek sal vir jou bid. Baie ander sal ook doen. 🙏🏼❤️
2026-07-23 16:43:00
5
Morne Tolken :
Jy is fucked up
2026-07-22 18:45:01
2
Lora Ladyn :
Toe oom genteel was het iets verkeerd gegaan
2026-07-23 19:10:12
1
Pottie :
Oom is te veel van n legend om nie te recover nie
2026-07-22 19:16:39
8
Donnas :
sterkte oom🥰
2026-07-23 19:26:03
4
Bronny . B :
hi oom sterkte da wat het geword van die parrots
2026-07-24 10:00:54
2
DanielVia007 :
Yes Tertjie. Welkom trug!!!! Jou gemis!!!! Hel man!!! Weet jy hoe leeg is Tiktok sonder jou gewees?!?!? Lekker om jou weer te sien my maat!!!
2026-07-24 13:33:40
0
Morne Barnardo :
ons is lief ve oom🥺
2026-07-22 19:13:44
3
Felecia Coetzee :
jy sal ok wees🙏
2026-07-23 19:09:52
1
ShawnRibbs :
Mense man regtig kak onnodig wees. Los vir Tertjie yt man
2026-07-22 20:49:27
2
🇿🇦🌻👑SUNFLOWER👑🌻🇿🇦 :
Jy Sal en Gaan Herstel My Tertjie...💥🤺🌻😘😘😘💯❤️🙏🌻
2026-07-23 02:38:53
1
user461118064184 :
😂😂😂 Oom Tertjie is die beste! Oom Tertjie gaan dit ongelukkig maak.
2026-07-24 18:34:09
0
jfk :
Ai man . is dit regtig nodig vir die woorde. het ons nie Meer respek vir mekaar nie ???? dit is baieeeee hartseer. waarom sy hy nie recover nie . jy se dit om n response te kry .
2026-07-24 17:19:41
0
🌻❤️Jane🌻💫 :
hoop jy word gesond🥰🥰🥰
2026-07-22 18:55:57
1
✨STYLISH KING💫 :
Tertjie jou hart ou maat🤣
2026-07-22 18:49:32
0
Esta :
sterkte Ek hoop jy word gesond. ♥️
2026-07-23 11:27:22
2
Sharadon Jacobus :
Gu gesond raak maater 💪
2026-07-24 00:17:24
1
Zuan :
hierdie mense gaan met my te doen kry wat so vieslik is. Hulle wil huil as hulle gevloek word. daar is so sê ding as jy wil uitdeel moet jy kan ontvang. Maar oom bly my Gunsteling😊
2026-07-23 12:59:21
0
💚❄️Breeze family❄️💚 :
nee oom kani dit se nie😢
2026-07-24 10:10:49
0
elsabemarais :
ai tertjie ignoreer die slegte comments herstel gou asb
2026-07-24 11:18:51
0
Belco :
Waar is die voeltjies oom
2026-07-24 11:15:20
1
wessel :
Jy moet hul wys jy word gesond God Sal jou deur trek maar moet I die kinders lelik toe wens nie
2026-07-23 19:52:41
0
To see more videos from user @tertjie1235, please go to the Tikwm
homepage.