@bekkie855:

Bekkie ( Viper)
Bekkie ( Viper)
Open In TikTok:
Region: ZA
Thursday 23 July 2026 18:11:06 GMT
35542
768
58
261

Music

Download

Comments

taniabeeslaar
taniabeeslaar :
Tony Sutton
2026-07-24 13:58:51
1
transkaroo123
Peter Kerry :
Ek het begin asst Witbank toe Rustenburg en aanstelling gekry Coligny en het bedank 2001 en toe begin privaat treine dryf tot vandag dis n man se groot liefde en trots
2026-07-24 13:59:08
3
user8856976786760
Adré Louw :
Hoe verlang ek nou na trein ry....!
2026-07-24 19:16:46
2
trudie.van.eeden
Trudie Van Eeden :
Awesome lekker tye
2026-07-25 06:32:05
1
casper3102
casper :
Song se naam asb
2026-07-24 14:07:54
1
piet4490
Albert :
My Pa was n drywer op Stoom, Diesel en Elektries, soos ek verstaan was hy 1 van twee drywers wat dit kon regkry
2026-07-24 11:34:39
1
flipvanschalkwyk1
flipvanschalkwyk1 :
Hou Baie van daai liedtjie laat my verlang en dink aan my pa wat in die heel is hy ook diesels gery hy was treindrywer op sasolburg hy was flip van schalkwyķ
2026-07-23 21:26:18
1
susan.truebeautyphotos
susan.truebeautyphotos :
My pa was op die spoorweg, en in die weermag. in 1977 selfmoord gepleeg omdat dit te hard geword het😔 Dankie vir die mooi song🫶🏼
2026-07-24 17:49:57
1
jasonzngp
jasonzngp :
nienand in vandag se lewe sal ooit weet van dit nie
2026-07-24 19:03:28
2
jakesjacobs536
Jakes Jacobs :
MY OORLEDE STIEFPA WAS N STASIEMEESTER....MY SWAER EN EK ALTWEE BAANMEESTER...BESTE TYE
2026-07-24 07:14:00
2
treinoupatjie
freddie :
Dai jare ons gewerk
2026-07-23 21:27:12
1
marilizefer
MarilizeFer :
my pa het ook by die spoorweg gewerk, Vereeniging.
2026-07-24 17:50:30
2
oupafrikkie
oupafrikkie :
ek het tot 1996 op stoom gewerk.
2026-07-24 13:14:22
2
martielouw297
Martie Louw :
My pa was n drywer in klersdorp Tom Louw
2026-07-24 10:45:59
2
neels0127
Neels01🚔 :
My pa was n spoorbaan inspekteer by het die spoorre gele sy naam was Faan Ferreira
2026-07-24 10:41:29
2
jan.van.riebeeck7
Jan van Riebeeck :
Ek was daar toe dit nog SAR&H was. Toe ek weg is was dit sad. 😢😢😢🙈
2026-07-24 03:48:50
1
jessicabloubul
Jessica :
Salute
2026-07-23 19:47:04
2
aros2259
Andre Rossouw :
baie trien grey Oudtshoorn Windhoek 1973 1976 skool en 1979 weermag
2026-07-24 06:35:20
2
blade_2810
Blade :
nice
2026-07-24 03:38:15
2
piet4490
Albert :
Keetmanshoop/ Upington / Postmasburg
2026-07-24 11:35:46
2
attie.bekker
Attie Bekker :
Hou van die ,het met spoornet grood geword my Pa het van Bloemfontein gewerk sy naam Gerd Bekker of yskraam sy laaste was in 2005
2026-07-24 06:33:48
2
oom.jl2
Oom JL :
Ek het self 21 jaar vir Spoorweg gewerk as baan inspekteer
2026-07-24 11:49:31
1
piet4490
Albert :
Frank Mostert
2026-07-24 11:35:08
2
johan71262
johan :
my pa ook op die spoorware gi werk
2026-07-24 10:32:18
2
To see more videos from user @bekkie855, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About