@boervrouonline: As dit koud is buite maak ons potjie opi koolstoof...solank die planne nie opraak nie #workfromhome #boer #tiktoksa #family

Jolandá
Jolandá
Open In TikTok:
Region: ZA
Friday 24 July 2026 11:59:41 GMT
39942
696
54
78

Music

Download

Comments

patrriciabatt
Patrricia Batt :
DIS die beste heater ooit, geniet daai koolstoof, ek mis daai GOUE jare van voor daai stoof slaap
2026-07-25 08:26:58
9
gay4141
hans :
voor n venster met gordyne
2026-07-25 13:41:59
4
alli.mon
Allistaire7 :
That is the best besttesttt coal stove invented , aaw man brings back so much childhood memories ❤️my ouma could bake bread, made the most fluffiest vetkoek, koeksisters , groen boontije stew , hearty beef en veg soup, dumplings and mutton curry.....the list goes on and was the best heater from autumn to the end of winter 🥰🥰🥰
2026-07-25 17:06:08
6
drdavidswartz
Doc_D🎓🙏 :
Waar kry ek so n stoof ASSEBLIEF
2026-07-25 11:27:25
1
izak.booysen
Izak Booysen :
lyk sommer vrek lekker 😉
2026-07-25 14:08:26
3
izakafrikaans
Izak :
Lyk Baie lekker Jolanda
2026-07-26 15:37:11
1
boervrouonline
Jolandá :
Dont know any supplier there, maybe the place in Bronkhorstspruit will deliver.
2026-07-25 11:42:55
3
pieterstevens47
jjjj :
waar kn x so stoof kry dis duur
2026-07-26 14:02:47
1
zbester8
zbester8 :
Dis mos nou lekker, boer maak plan🤣
2026-07-24 12:55:48
1
user7019454813216
jacolaine sumón Muller :
Ekt een in my kombuis. Kook in die winter op hom. Dis baie koud waar ek woon, so hy maak sommer warm ook.🥰🥰🥰
2026-07-25 09:07:06
3
dawie670206
Dawie :
my ma het so een gehad
2026-07-25 06:24:13
2
rachel12453
Rachel❤️ :
in ons dae was die stoof waard vol ek mis die ou dar
2026-07-27 14:58:40
2
elizabeth.bouher
Elizabeth Bouher :
Lekker lekker maggies.
2026-07-26 07:51:35
1
_christajourney
_ChristaJourney :
Te lekker. My man koop oor ń week huis toe dan eet ons ook potjie💛😁
2026-07-24 14:34:36
0
miena_og
Miena💫OG :
Ek het ook een, die lekkerste as manlief hom aansteek vroegoggend voor ek wakker word
2026-08-02 07:28:57
0
frances281354
Frances :
hi mis ook dai stoof ONS het alles gebak in dai stoof patats ook
2026-07-31 10:57:27
1
gregorybock1
Gregorius Bock :
lekker potjie tannie
2026-08-16 04:36:30
0
legacywithleta
Leta hopewithlegacy :
Ek het groot geword met so 'n koolstoof. My ma het die lekkerste kos daarop gemaak & ons warm water geyser was gekoppel daaraan. So as die vuur nie gebrand het nie, was daar nie warm water nie!
2026-08-05 18:48:34
0
divyatapatel1
Lentie :
Niks kan die Stowe wen nie
2026-08-04 11:12:08
0
user094916155
SHOFAR :
😁 daai cabbage stoofie brand in my kombuisie steeds, hoe anders
2026-08-04 03:59:36
0
michelle.austin079
Michelle Austin :
ag te lekker
2026-07-29 20:43:43
0
valerie.zaterdag
Valerie Zaterdag :
ek mis no ouma se huis joh dt was lekker dae gewees dai are 😂
2026-07-29 11:31:28
0
marieta.barnard
Marieta Barnard 083 417 8338 :
Ons het ook so n stoof gehad jare terug
2026-07-29 09:24:28
1
hendrinadevilliers
Hendrina de Villiers :
sjoe die laat my nou so terug dink aan my kinderdae en kyk, my moeder het alles op daai stoof gedoen. Brode gebak. koek gebak. die lekkerste kos gemaak en die beste heater wat jy kan kry
2026-07-29 11:04:30
0
williamlinks727
wilhelm :
Lekker man
2026-07-25 15:36:21
0
To see more videos from user @boervrouonline, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About