@lekkerweskus: Unboxing - Kuga Jy kan binnekort jou eie @kuga_za cooler wen, kyk uit vir my video die 1 Aug waar ek jou gaan vertel hoe jy ʼn cooler en nog baie ander amazing pryse kan wen. Stuur hierdie video aan iemand wie jy dink so cooler benodig. Baie dankie aan die Kuga span vir hierdie awesome produkte. Ek is so excited om dit te gebruik. Ons gaan binnekort weg op ʼn groot road trip na Cape St Francis so al hierdie gaan beslis handig wees. #lekkerweskus #kuga #afrikaans