ekmook n livegood affiliate
Danki vir mooi inspirasie
Ek sal tee drink saam. met God net waarvan ONS hou
ek stem 💯 saam om. ONS dag te begin met God
Kon nie beter gese gewees het deur illandra bje danki vrou van God
2026-07-27 14:07:44
0
JESUS GEE MY N NUWE NAAM🙌 :
yes amen 🙏
2026-07-26 18:42:18
1
Debbie :
yes Illandra Ek doen dit Dan gesels Ek met hom en bedank hom Vir Alles en Al die seeninge Klein en Groot want Vir my is dit n Groot blessing Om Al is dit net n koppie koffie want daar is mense wat Nie het nie
2026-07-26 09:35:59
1
Zainab :
As ek gewoontlik ry. Dan praat ek met die Here. Want die Here Wil stilte om ons he as ons met hom praat sodat ons sy stem duidelik Kan hoor.
2026-08-03 08:24:27
0
Nina Lukas :
Amen🙏
2026-07-29 05:43:40
1
Chantelle :
Dit is beste ooit♥️
2026-07-26 20:14:43
0
Denise Dirks :
Amen
2026-07-30 17:38:56
1
muerisellredcliff :
🙌🙏
2026-07-26 12:21:28
1
To see more videos from user @illandraj_entrepreneur, please go to the Tikwm
homepage.