The chain has no set intervals. Meaning it should last the lifetime of the engine. Poor maintenance, that is the problem here. Not changing the oil regularly.
2026-08-31 07:13:13
1
mariusbarnard276 H2A :
Beste 3.0tdi wat daar is
2026-07-27 21:01:12
1
Saan🌼 :
Thats why its soo good to be a mechanic!!! 🤣🤣 I atleast only need to worry about parts prices….
2026-07-26 17:58:04
1
MC.autoworx :
Toyota conquest 2e 13 5 speed the best
2026-07-26 17:10:20
3
Rick83 :
secondhand German motor is nonsense especially Audi. ekt n 2014 A4 gery. was oppad na sy 3rd water pimp. sensors breek. vw en Audi 2009 tot 2016 se Aircon like breek. my turbo was ook besig om te gaan. alles kos klomp geld. gedink ekt n lemon gekoop maar op social media kla almal maar.
2026-08-04 15:09:10
0
Eugene :
ek stem saam met jou ek ry n audi al meer as 15 jaar baie duur
2026-07-26 20:20:09
3
Andre Gouws :
Hoe is die Audi Q5 2012 2.0 tdi?
2026-07-31 11:27:09
0
Wynand Botha760 :
Wat prys so timing chain replacement en op hoeveel km moet dit vervang word dankie
2026-07-27 07:28:17
1
tali talk :
Ek verneem die Isuzu 1.9 diesel is dieselfde. Die timing sit agter,die enjin moet uit.
2026-07-27 06:50:55
1
Leon Bezuidenhout :
verry true
2026-09-01 23:02:58
0
Lappies :
ry maar my colt 2.8tdi4x4 en tiguan 2.0tdi
2026-07-27 18:33:32
0
Kobus :
q5 het ook hierdie 3.0tdi motor in,en hy trek dat dit kak. (2013)
2026-08-15 18:19:29
0
Western_Cape_Used_Trucks :
en dis hoekom hulle by We buy Cars staan 😂😂
2026-07-27 10:17:49
2
iwan :
Baie goeie engines net noe enige ou wat daai chains replace nie kort die regte vw Timing chain special tools
2026-07-30 04:40:01
0
Wouter :
EINA...lyk na DUUUR saak..😳
2026-07-26 17:29:44
1
Ronnie Klopper :
100%. Ek sien vrek baie Mercedes wat oral verkoop word vir onder R200 000. Bly weg!
2026-07-26 17:01:01
0
Saan🌼 :
BMW also has timing chains at the back by the gearbox
2026-07-26 17:58:34
0
Vic :
Ry ʼn Stok ou Isuzu 2.8 td Frontier.Alles oorgedoen 450 000 Km behalwe die body.Nou weer reg vir die volgende 450 000 Km.Ruil self olie,filters dis al wat dit my kos.Al hierdie mense gaan my verby oppad kom by selfde plek aan 😊🙃🙃
2026-07-27 17:09:46
0
Oom JL :
Waar is jou werkswinkel. Ek het 'n classic 1985 Audi 500SE wat die vorige werkswinkel opgedonner het. Hy rook en mis nou dat dit bars
2026-07-27 13:30:31
0
Winsley Pieterse :
2026-08-25 21:44:47
1
IMakeThingsFly :
Ek weet van ou Audi's (2000s modelle) waar selfs die thermostat housing aan die agterkant sit. Engine uit om n ou thermostat te vervang 😅
2026-09-14 16:30:57
0
Archie :
dankie vir die info👌🏻
2026-07-27 14:23:14
0
Jaco Bruwer :
Dis hoekom ek maar n armgat toyota ry😂
2026-07-28 03:10:47
0
Seabass78 :
daai chain agter .....bollie
2026-08-25 17:11:02
0
To see more videos from user @cediagnostics, please go to the Tikwm
homepage.