wees net versigtig dat jy nie 'n oversupply create nie want dan gaan jou harde seer borste drasties vererger.. en dit verhoog jou kanse vir melkkoors astronomies..
haaka net 1 of 2 voedings per dag NIE elke dag NIE!!!
oversupply is net so erg soos undersupply..
2026-07-27 06:10:25
2
moniquej10012 :
Gebruik jy enige iets om jou melk meer te maak ? 🌸
2026-08-17 09:13:10
0
charmazelle :
Haakka kan nie melk meer (teveel) maak of over supply gee nie - want dit is nie ñ pomp nie, dit vang net die let down op 💕 die haakka is perfek vir hoe jy dit gebruik x
2026-07-27 12:25:05
1
Charlenetjie#foreverteamcaleb :
Soooo sooo bly vir jou dat jou melk verbeter🥰🥰🥰❤️❤️❤️
2026-07-27 06:03:31
1
zani.zani.zani :
Ek sukkel myself vrek om die haaka te kry om te “latch” soos hy val heeltyd af terwyl sussie aan die ander bors drink
2026-08-02 21:21:41
0
To see more videos from user @wilmeriswart, please go to the Tikwm
homepage.