@.marelize: Om jou Ouers te sien oud word , is so bitter moeilik en hartseer. Dit voel dikwels asof die natuurlike orde van die wêreld omgedraai word. Jou ouers wat altyd jou rots , jou beskermers en die bron van jou krag was, word nou broos en het jou ondersteuning nodig.
YES THAT IS SO MUCH TRUE IT'S A VERY BEAUTIFUL 🤪🙏 MESSAGE GOD 🙏 BLESS YOU FOR SAYING THAT WONDERFUL MESSAGE 🤣🤣🤣🤣
2026-08-03 22:24:22
1
1234Issie :
laat mens dink ne🥺
2026-07-28 17:55:11
6
Liena Van Heerden :
😭😭mis my ouers elke dag
2026-08-02 13:45:21
1
Petro :
SOO waar en party kinders gee niks om nie 😭😭😭
2026-07-28 03:13:16
4
lettie :
Dit waar😭😭😭
2026-07-28 07:47:30
1
Babsie :
mis my ouers net so baie ek is dankbaar dat ek en my sus moeder kon versorg en help tot op die laaste min 😭😭😭😭
2026-07-28 18:29:19
3
René Steyn :
Dis actually moeiliker as jy nooit n ouer gehad het en nou dat hul oud is moet jy vir hul omsien...dis anders
2026-07-29 18:07:25
1
Katrina Abrahams :
mis my ouers...
2026-07-28 06:02:02
4
deniseapril821 :
true
2026-07-28 10:23:19
1
Louisa Matthee :
Waardeer jul ouers elke dag. Nienand kan daardie gemis en verlange na hul ooit vervang nie. Ek is 63 jr oud en was 10jr toe my ma en 12jr oud toe my ouers oorlede is.
2026-07-28 12:16:21
3
Gert Nel :
2026-07-28 04:40:03
1
Angelface :
Forever in my heart ❤️
2026-07-28 04:57:21
1
Maggie..Matolla. :
@amen daar is Baie wat vergeet Dat hulle nog ouers het here her hinder hulle daaraan prys sy naam
2026-07-28 10:33:50
1
Sandra Mentoor :
is.waar♥️♥️♥️🤩
2026-07-28 18:48:27
1
krissvis :
Mis my Moedertjie 🥰
2026-07-28 04:02:52
2
leonette :
So waar 🙌😭
2026-07-28 10:47:07
1
Gwen :
baie waar
2026-07-28 10:25:39
1
janetdewaal :
❣️❣️❣️❣️dankie
2026-07-28 14:52:52
1
peterpan007 :
Ja myne is al twee weg.
2026-07-28 08:44:20
1
Gerda...... :
ons is nou daar....dis swaar as ek hulp moet vra..ons was altyd daar om ons kinders te help..🥹
2026-07-28 11:27:35
1
Magda Muller :
Ek mis my ouers ook
2026-07-28 03:41:10
1
Karin Roos 079🌿215🌿2378 :
Dis ook vir ons as ouers "bang" tyd as ons besef dit gebeur
2026-08-02 11:35:43
2
Alma :
Ek mis my ma en pa en vandag se kinders wil nie hulle swak en sukkelde Ouers sien nie, hulle het nie tyd vir jou nie, hulle worry nie want hulle help jou nie eers nie....... Dis so so sad😭😭😭😭
2026-08-01 00:14:56
4
Sweetlips :
Dis so hartseer, ek sien dit in my liefste moeder. Dis swaar om dit te sien🤗🤗🤗
2026-07-28 18:45:18
1
To see more videos from user @.marelize, please go to the Tikwm
homepage.